Rent to own vehicle scam


Hi almal

Ons is gescam deur Done deal car sales & rentals, hulle help jou om mense se paaiemente oor te vat en dan betaal jy die geld in hulle rekening in maar ontvang nooit die voertuig nie, hulle is vol stories. Wees asb versigtig hulle klink soos eerlike blanke mense maar vat net jou geld dan kry jy dit nie terug nie en jy kry ook nie jou voertuig nie. Die man se naam is Willem 0744600101 en Sonja 0813787625 Fax: 0866190010 Hulle het 'n Fnb rekening nommer, GC Jacobs
Fnb
62436059233
Ons het ons geld verloor en geen voertuig ontvang nie daar is soveel mense wat deur dieselfde mense gevang is op fb. Asb mense wees versigtig.
Ek het 'n private investigator gekry, ek het 'n foto van sy besigheids rigistrasie opgelaai sodat julle kan sien hy is legit. Asb kontak my gerus as julle hulle address soek.
louisebotha84@gmail.com / 0624876017

Report ID: 11120
Crime Category: Other
Province: North West
City/Town: Rustenburg
Suburb:
Address: Rustenburg Email scam
Crime Date/Time: 25 Nov 2015, 21:11 PM
Reported By: Louise89580
Reported Date: 2 Dec 2015, 19:12 PM
Related Link: View

Join the conversation

  • Louise89580 8 Dec 2015, 08:13 PM

    https://www.facebook.com/groups/792325404211449/

  • Louise89580 5 Dec 2015, 08:24 AM

    Ek het baie inligting van hulle as jy belang stel, my email is louisebotha84@gmail.com

  • marlies 2 5 Dec 2015, 07:16 AM

    Ja ons was ook gevang deur die selfde willem en sonja, presies die selfde storie. Ons moet saam staan en die mense probeer vastrek blerrie goed is te kak sleg en werk nou steel hulle maar ander se geld.

Popular categories