FH82LVGP


Wonderpark Mall PRETORIA FH82LVGP silver Toyota Corolla 180i da loop nie baie 180i nie so sy sal uitstaan. Voorruit gekraak, agter nom plaat sit n rooi reflector hartjie, sy het twee blou cat eyes voor op bumper. Swart dream catcher voor in kar, swart leer sitplekke. As u ha gewaar kontak asb die SAPS ,METRO of inboks my

Report ID: 15063
Crime Category: Stolen - Car
Province: Gauteng
City/Town: PRETORIA
Suburb: Akasia
Address: Wonderpark Mall
Crime Date/Time: 21 Jul 2016, 19:07 PM
Reported By: Toyota99293
Reported Date: 7 Aug 2016, 12:08 PM
Related Link:

Start the conversation

Popular categories