french bulldogs puppies fraud


n vrou met die naam Colleen Hannah morris se sy verkoop French bulldogs. en dan vra sy net vir die helfde van die geld en die dag wat sy die hond moet laat vlieg vra sy vir R4950 vir n hok om die hond in te sit en dan stuur sy nooit die hond nie . moet glad nie honed so koop oor die internet nie koop hulle maar eeder by die breeders.
ha nom is

Report ID: 15133
Crime Category: Fraud
Province: Northern Cape
City/Town: Upington
Suburb:
Address: COLLEENHANNAH
Crime Date/Time: 24 Aug 2016, 10:08 AM
Reported By: nyki
Reported Date: 25 Aug 2016, 11:08 AM
Related Link:

Start the conversation

Popular categories