SCAM ON MXIT


this guy is scamming everyone. he has vehicles for sale for 8000 in gauteng, when u phone him he is in kroonstad and is happy to bring the car for you as long as you transfer money in his account. he is a scam artest he says his name is riaan beukes - cell nr: 0732212115

Report ID: 2446
Crime Category: Other
Province: Gauteng
City/Town: JOHANNESBURG
Suburb: N/A
Address: mxit
Crime Date/Time: 3 Sep 2012, 00:09 AM
Reported By: Username2446
Reported Date: 3 Sep 2012, 12:09 PM
Related Link:

Join the conversation

  • martinblignaut 28 Oct 2015, 10:00 AM

    Jammer om te se. Die klein kak het my vir R1000.00 gevat. Maar dis nie n probleem nie. Ek gaan hom opspoor.

  • sussie89246 27 Oct 2015, 05:44 PM

    Ai mense as ons net voor die tyd google vir scams op hierdie poepole se name !!! Die klein asshole het my ook vandag gevang met R700.00. Morne Steenkamp, selfde ID nr gebruik, het epos gekry met die kamstige registrasie dokumente, en copy van ID, vanaf biancabeukes@yahoo.com. Gese hy is op Secunda. Ek hoop almal wat hy geld geruk het, het sake gaan maak by die SAPS. Moet saam staan sodat ons die Bliksem vang.

  • MisseBotha 23 Oct 2015, 11:29 AM

    Hy het my woensdag gevang het hom R1000 deposit betaal

  • SpiesHabana 13 Oct 2015, 10:29 AM

    He almost caught me as well. THANK YOU guys for sharing this.
    He sent me a copy of his ID: 8407255049086
    Uses the Name: Morne Steenkamp
    He even had the papers of the 1400 Nissan Bakkie he wanted to sell for R10 000.
    Reg no: JPG002GP
    Vin No: ADMSX08MR7789651
    Tel No used: 0765716944
    Add Tel no: 0827356836
    Apparently he now lives 30Km outside Bothaville

  • Errol 23 Aug 2015, 08:54 AM

    This guy almost caught me today but the id number he uses 8407255049086 belongs to a mister KAYUR PREMJI he lives in loius thricardt. cell number he used 0797479429. all i could really do is flag his ad by junk mail but really feel sorry for the couple off people he is going to rip off today. Opel corsa R10000-00 pta

  • gerhard16 27 Jul 2015, 10:43 AM

    hy het veroggent i add op junk mail gesit vir n corsa wat hy will verkoop vir R10500 ook vir my gese om n 1000 by checkers in te betaal my i id nommer gegee en gese sy naam is morne steenkamp ongelukig het hy my gevang maar waarsku almal asb

  • Peru Meyer 12 Nov 2012, 11:38 AM

    Die ou het dieselfde met my gedoen. Laat weet asb. indien enige iemand enige verdere inligting het, die saak is vermeld by die SAPS

  • Wayne16 10 Oct 2012, 12:13 PM

    Hi die ou het dieselfde met ons gedoen, selfs die ID nommer wat hy vir ons gegee het bestaan nie. My man is op sy spoor en gaan hom hard moer as hy hom in die hande kry. Hy het vir ons gese hy is Morne Steenkamp 073 221 2115

  • Nellie 2 8 Oct 2012, 07:06 PM

    Hey Ons het n R1000 vir die ou gestuur en gedink hy gaan die kar al 6ure hier he.Maar hy het nooit op gedag nie Kan ons hom try in die hande kry.Ons het dit deur shoprite betaal so Ons kry hom nie in die hande nie!!!!!!Dis voken Dooos....

Popular categories