RICA SA 2012 KOMPETISIE


You get a sms from 07112268626 and the sms reads as follows: RICA SA KOMPETISIE LYN WIL U GELUKWENS U SEL NOMMER WAS GEKIES AS 'N WEN NOMMER, REF RCA385C PRYS R250.000 KONTAK MAGRIET VAN DER MERWE 0712266294
This is a scam

Report ID: 2939
Crime Category: Fraud
Province: Gauteng
City/Town: Vaal Triangle
Suburb: Meyerton
Address: Gauteng
Crime Date/Time: 6 Dec 2012, 00:12 AM
Reported By: Username3437
Reported Date: 6 Dec 2012, 10:12 AM
Related Link:

Join the conversation

  • Username3437 8 Mar 2013, 11:52 AM

    Hi Lisa, Thank you for reporting as well. I am also asking the same question as you - how do they get away with this ?

  • Lisa3 8 Mar 2013, 07:11 AM

    I just received a simliar message 5 minutes ago from cell 0741374669, saying I've won R950 000 plus a HP laptop and should call 0789687399 with ref R2CK. How are these low-lifes getting away with it?

  • Username3437 11 Feb 2013, 03:07 PM

    Hi Francoiette, dankie dat jy ook geraporteer het, en ja hoe da hel wen jy as jy nie ingeskryf het nie - meer mense moet dai vraag vra, want niks is verniet en wen ook as jy nie inskryf nie.

  • Francoiette 11 Feb 2013, 02:49 PM

    Ek het ook vanoggend hierdie SMS gekry: RICASA Congratulations!!MobileNo was randoml selected in RICA YEARLY PROMO You have won R250,000. Call 0712228933. Hoe kan mens wen as jy nie deelgeneem het nie.

  • Username3437 6 Feb 2013, 08:28 AM

    Hi Anje - Dankie dat jy dit ook geraporteer het. Hoe meer ons opsit hoe minder sal Magriet dit reg kry om mense uit te vang.

  • Anja 6 Feb 2013, 05:51 AM

    More almal Selfde sms gekry en my eie report opgesit sms het gekom vanaf af 27(0)818997562en Magriet v d Merwe se no is nou 0723418993

  • Username3437 30 Jan 2013, 03:57 PM

    Hi Trudy, Dankie dat jy dit ook raporteer - hoe meer mense weet van die "RICA Bedrog" hoe beter vir ons almal. Maar more dan is daar weer 'n nuwe ding wat sy kop uitsteek.

  • Trudy Muller 30 Jan 2013, 03:15 PM

    Ek het vanoggend dieselfde boodskap ontvang van Magriet van der Merwe 072431161 en die boodskap is gestuur van 0818997562

  • Username3437 29 Jan 2013, 07:43 AM

    Hi Walda, Ja dis so waar dai - "RICA" beteken net mooi niks nie. Raporteer die nommer aan jou sel foon maatskappy, sodat hulle dai nommer kan "Blacklist" - Hulle vra jou so paar vrae oor die nommer, en as hulle happy is met jou antwoorde, dan sal hulle dit blok.

  • Walda 29 Jan 2013, 06:03 AM

    Magriet se nommer is nou 0724371161 watter nommer kan mens bel om die nommer te laat blok? tenspyte van al die wette en twak, kan mens steeds simkaarte koop wat nie ge "RICA" is nie

  • gerrit6 20 Dec 2012, 10:21 AM

    moenie warrie nie EK sal hulle was trek

  • Username3437 20 Dec 2012, 10:14 AM

    Dankie Gerrit - hoe meer mense mekaar vertel van hiedie twak hoe beter - wens net die SAP kan dit tot stop sit.

  • gerrit6 20 Dec 2012, 10:09 AM

    from no 0822604849 RICA SA 2012 KOMPETISIE LYN WIL VIR U GELUKWENS U SEL NOMMER WAS GEKIES AS N' WEN NOMMER, REF RCA385C PRYS R250.000 KONTAK MAGRIET VAN DER MERWE 0818997554

  • Username3437 20 Dec 2012, 07:46 AM

    Dankie Tsepo - Jy moet ook 'n report doen soos ek voorgestel het aan PJ en Rina - Hoe meer reports, hoe meer sal mense weet om weg te bly van die mense af.

  • Username3437 20 Dec 2012, 07:45 AM

    Dankie Rina - Ek stel voor dat jy ook soos PJ jou eie report opsit oor die nommer wat jy gekry het, sodat as mense Google oor so nommer of bedrog, dan sal hulle jou report sien en weet om nie voort te gaan nie

  • Tshepo8 19 Dec 2012, 11:29 AM

    Die Magriet van der Merwe kan gekontak word op 0818997554.

  • Rina8 19 Dec 2012, 10:39 AM

    Hi. Ek was ook gekontak die 18de Desember 2012 deur dieselfde persoon, maar met die volgende nommer om te skakel: 081 899 7554. Die boodskap was gestuur vanaf sel nr: 27(0)82 080 9952. Wonder maar net of SAPS se bedrog tak die mense sal kan vas trek.

  • Username3437 19 Dec 2012, 08:44 AM

    Hi PJ, Ja nee ek se ook so - mens wonder of ons wondelike SAP hierdie sake vasvat of nie - dankie dat jy dai ander nommer ook noen hier. Miskien moet jy dit apart lys van hierdie een af, sodat mense wat Google oor daardie nommer, jou report kan optel en sien dis 'n scam

  • PJ Olivier 19 Dec 2012, 07:38 AM

    Die Magriet van der Merwe kan blykbaar gekontak word op 0818585110.

  • PJ Olivier 19 Dec 2012, 07:37 AM

    Ek het vanoggend ook hierdie sms ontvang, twee keer, vanaf 0798887221. Hoop regtig die skuldiges kan vasgetrek word.

  • johann11 11 Dec 2012, 09:17 PM

    het sms gekry van 0766669068 my sel no hetR350,00 gewen ref no 00350rsa ek moes 0110753915bel so gedoen n john het met my gepraat kry sms lees soos volg sa reserwe bank ek moet R3500 betaal om tjek te kry bel portia 0760360941 hoop jull vang hulle

  • Username3437 10 Dec 2012, 12:44 PM

    Halo Francois, Ek dink die website gaan deur na die SAP toe maar ek sal ook nou nie weet nie. Gelukkig het ek dit hier op gesit dat ons Afrikaners ook kan sien wat aangaan en nie gevang word nie. Ek het hulle gelukkig nie gekontak nie. Ek sal Vodacom bel en die nommers laat blok. Ons moet maar net ons medemense help en inlig om eers te Google voordat hulle net doen - doen eers mooi navorsing voordat jy 'n slagoffer word.

  • Francois Marais 10 Dec 2012, 12:21 PM

    Ek was ook gekontak met presies die selfde persoon(en kompetisie)Kan n persoon nie plan maak met hierdie mense nie.

  • Username3437 7 Dec 2012, 08:15 AM

    Hi Riana, ek is jammer om dit te hoor en hoop nie jy het geld in die proses verloor nie. Die skelms raak slimmer en slimmer en ek Google altyd alles voordat ek gevang word.

  • Riana van Eck 7 Dec 2012, 12:07 AM

    Ek was ook gekontak met dieselfde "kompitisie" SMS. Ongelukkig het ek volle besonderhede gegee.

Popular categories