scam


Ek het aansoek gedoen vir n lening op die internet by LOCANTO LENINGS en applikasie form ingevul.Hulle kontak my toe onder BRIDGE FINANCIAL LOANS mr PETERSON NO 0843674933  en dis al no wat hulle gee.Daar was nie eens n werks no nie.Hulle stuur toe die kontrakk maar ek moet eers 750 rand in hulle rek betaal kan jy glo.Hulle het my aanhoudend gebel vir die geld en toe weet ek dis n scam.Bridge loans sal nie eers die regristrsaie geld vra nie maar van die lenings bedrag aftrek.Kan mens hulle nie vastrek nie.Ek was toe gedreig dat hy al die lenings plekke gaan kontak sodat ek nerens n lening kan kry nie en ek is n fool kan jy dit glo.

Report ID: 4615
Crime Category: Fraud
Province: Western Cape
City/Town: CAPE TOWN
Suburb: parow
Address: 2 nd floor 120 high street P E
Crime Date/Time: 20 Sep 2013, 00:09 AM
Reported By: Username4615
Reported Date: 16 Sep 2013, 12:09 PM
Related Link:

Start the conversation

Popular categories