Brekosteel


Kobus Louwrens of Brenkosteel accepted a deposit on a signed contract in May 2013.  He never commenced with the work and does not respond lately on e-mail, cell calls or SMS's.I am aware of several other people who lost money (thousands) in similar circumstances.He currently advertise the same products under his own name.  Please be aware.A formal complain at the SAPS is contemplated, but it may be a case of throwing good money after bad money.  

Report ID: 4664
Crime Category: Fraud
Province: Limpopo
City/Town: Vaalwater
Suburb: N/A
Address: Vaalwater
Crime Date/Time: 19 Sep 2013, 00:09 AM
Reported By: Username4664
Reported Date: 19 Sep 2013, 11:09 AM
Related Link:

Join the conversation

  • Username6285 14 Aug 2014, 08:27 AM

    Ek is dringend op soek na Kobus se huis address waar hy hom nou bevind, die Poliesie kry hom nie opgespoor nie en daarom vorder die saak nie. Dit sal baie help indien ons net sy huidige woonaddress kan kry.

  • Username6285 13 May 2014, 04:00 PM

    Weet iemand al waar hy homself bevind? Die poliesie soek sy address, hulle kry hom nie opgespoor nie

  • Hannes Goosen 12 Apr 2014, 08:39 AM

    Ja die wereld raak nou klein vir ou Kobus. dis sommer lekker om te hoor hy gaan die res van sy lewe hardloop ,ek voel jammer vir die mense in Groblersdal omgewing by wie hy nou gaan steel. As die geld wat hy by julle gesteel het VAT insluit gee hom gerus by SARS aan hulle sal lekker met hom werk.

  • Heinie 11 Apr 2014, 02:00 PM

    Hallo Kobus het my en my buurman ook gekwoteer om heinings op te sit, ons depositos gevat, die heining net begin en niks verder gedoen nie, sy foon af esit of nooit geantwoord nie. Duidelik gaan hy niemand se geld terug gee nie en beweer nou hy het finansiele problem. Hy bedryf nof steeds sy besigheid op die selfde manier al skuld hy baie mense geld of los hulle met onvoltooide werk, maar hou almal se deposito's. Ek stel voor almal plaas gereeld hulle klagtes op die internet, want op n manier word dit af gehaal. Ek stel ook voor ons hou aan om Carte Blanche of ander media te kontak om die saak te ondersoek.

  • Username6285 11 Apr 2014, 01:20 PM

    Weet iemand dalk waar Kobus Louwrens van Brenkosteel nou woonagtig is? Ek het met die ondersoekbeampte gepraat wat die saak ondersoek en hy is op soek na Kobus se huidige Address

Popular categories