Edward Zaayman Fraudster


People beware of Edward Zaayman Cell: 0844191456.
His MO is to call people that are advertising for goods wanted claiming that he has the stuff for sale. He will tell you that he is in Bloemfontein, Beauford West or some other small town. He will tell you that if you pay a deposit he will send it by courier and you will receive the goods the next day.
He has contacted me previously for a engine and recently for mags I am looking for. Luckily I am the type that will not just send money to anyone for stuff I have not inspected myself.
He appears to have defrauded many people before and probably will not stop until he has been brought to justice.
Also see the following links:http://www.reportacrime.co.za/CrimeReport.aspx?ID=4555
andhttp://www.mosselbayadvertiser.com/news.aspx?id=44874&h=Man-se-beloftes-oor-polis-kos-mense-duisende#sthash.XPf7Rdjd.dpuf
I dont take to kindly to criminals as I was in Law Enforcement before. This man needs to be stopped. If you had any dealings with this man, post it here as a warning.
He will probable change his number and use other names. If he does, please post the numbers and names he is using here.

Report ID: 4694
Crime Category: Fraud
Province: Free State
City/Town: BLOEMFONTEIN
Suburb: N/A
Address: Bloemfontein
Crime Date/Time: 25 Sep 2013, 00:09 AM
Reported By: Username4694
Reported Date: 27 Sep 2013, 10:09 AM
Related Link:

Join the conversation

  • Justis 19 Sep 2014, 10:19 AM

    Edward Zaayman en sy pa is skuldig bevind op 33 klagtes van bedrog. Streekslandros Mark van Wyngaardt het die twee op 8 Augustus skuldig bevind nadat hulle op al die klagtes skuldig gepleit het. Mag my belastinggeld julle nie baie gerieflik verblyf verskaf nie.

  • Kobus23 17 Mar 2014, 07:33 AM

    Weet iemand dalk wat die 10de in die hof gebeur het?

  • lucky women 16 Jan 2014, 09:34 PM

    Sy saak is uitgestel tot die 10 Maart

  • Chanti 16 Jan 2014, 03:56 PM

    Weet iemand wat het vandag in die hof gebeur.

  • Fivaz2 14 Dec 2013, 10:17 AM

    Baie geluk met jou verjaarsdag mag daar nog vele wees, geniet jou dag onder die omstandighede, lekker dag verder.

  • Kobus23 3 Dec 2013, 07:59 PM

    http://www.oudtshoorncourant.com/news.aspx?id=66904&h=Opvolg:-Zaaymans-weer-in-hof Baie goed landdros Steynberg. Laat die Zaaymans elke oomblik berou oor wat hulle aan ander gedoen het.

  • Kobus23 3 Dec 2013, 01:48 PM

    http://www.oudtshoorncourant.com/news.aspx?id=66872&h=Opvolg:-Zaaymans-vandag-weer-in-hof

  • lucky women 2 Dec 2013, 11:14 AM

    Ek sal graag wil weet Yolanda waar jy aan al jou inligting kom want jy weet baie. Amonigue gaan kry wat haar toekom sy kan maat staat getuie wees.Ek hoop sy ken haar storie in die hof want hulle gaan haar uitmekaar ruk. Sy het staat getuie gedraai om haar eie bas te red of so dink sy miskien. Ek wonder wat haar Ma gaan doen want sy het mos gedink haar dogter is die engeltjie. More is die hof datum en hulle gaan nie borg kry nie wel ek hoop nie so nie.

  • Gerhard15 2 Dec 2013, 10:35 AM

    Amonique, brand hul gatte. Die damduikers hoort in die tronk.

  • yolanda20 29 Nov 2013, 08:12 PM

    Amonique jy gaan kak onder kruis verhoor in die hof poppie jy gaan dink jys staats getuie dan word jy in die beskuldige bank gesit dan kak jy skat en ek weet als jy het tot gemaak of jy norma venter is en geteken namens haar jou skelm en jyt ook saam gespeel met die gert botha prokureers. En wat is dit jy moet saam edward en sy pa dit is BEDROG BEDROG a/o burger weet die goed maar doen niks en as julle die story koop wat sy se sy was gedwing om dit te doen hyt nie n gun teen ha kop gehou nie sy wou dit saam doen skelm ding

  • Jan38 29 Nov 2013, 06:01 PM

    Wil net se die bliksem het nog nie borg gekry nie hy sit op Mosselbaai in die tronk, want hy vlug vir die groot manne hier op 0udtshoorn tronk hy is nog n Jeugdige en sy pa sit op George in die tronk. Hy kan maar hardloop "Pappa" wag vir hom by die groot tronke. Fokken skelm.

  • piet7 28 Nov 2013, 07:50 PM

    Vok tog gan die storie nog steeds an???julle almal weet sekerlik hy en sy papie is uit op borg!!!!!!!die voken doooseeeeEeee vok hulle vokers!!!!!!

  • lucky women 26 Nov 2013, 03:24 PM

    Ek wag reeds vir die volgende episode en Cindy toe Edward in Oudtshoorn kom het hy klaar in Mosselbaai aangejaag.Jy ken nie vir Edward nie so hou jou mond. Een iets wat ek kan se Amonigue het saam met hom die dinge gedoen sy is geensins onskuldig nie.Sy het haar ex gedrop vir Edward gedink haar lewe sal maanskyn en rose wees toe is dit dorings.Sy het geleef soos N ryk Mev Zaayman.Haar Ma ry al die jare sonder lisensie maar ek hoop die verkeer doen iets omtrent dit. So Cindy passop dat AO Burger nie jou ook ondersoek nie want jy weet darem baie van Edward en hoekom het jy nie die mense waarsku teen hom nie.Hy en sy pa kan vir my part vrot daar want Oudtshoorn en Mosselbaai is baie beter sonder hulle,

  • Gerhard15 26 Nov 2013, 03:21 PM

    Soos ek voorheen gese het. Damduikervallei se mense hierdie.

  • Kobus23 26 Nov 2013, 12:10 PM

    En die spanning raak al meer. Is Cindy Suzaan, of is Cindy Ronell? Bly ingeskakel vir die volgende episode.

  • wie gaan nou lag 25 Nov 2013, 10:12 PM

    Aan AO burger jy beskerm haar jy word ondersoek deur die korupsie eenheid AMONIQUE is net so skuldig.

  • cindy7 25 Nov 2013, 10:06 PM

    O ja net jou mamma is gemerk wat so sonder lesensie ry ek ken mense in die verkeer en sal seker maar sy ry nie verder in oudtshoorn nir en jy behoort jou te skaam om sy kind van hom af weg te hou ek weet baie meer as wat julle dink maar jy moet dit geniet want jy gaan af kak skat

  • cindy7 25 Nov 2013, 10:02 PM

    Amonique jy is n gewete loos vrou wat jou getroudw man net so weg gooi na hy net goed was vir jou en jy net so deel was van als jy is n lafard ek het edward ontmoet toe hy net outshoorn toe geko, het hy het sy hare laat sny by n haarkaper ek en hy het mekaae gesms en het een keer by wimpy gaan koffie drink en hyt my vertel van die hoer teef amonique .sy het saam 2 polisie manne wat in outshooring bly geslaap die een was n getroude man die een was EDWILL DEAN en die ander eenEMEUL sy meisie werk by speurders in oudtshoorn sy wat amonique jyt kobus jou ex ou ook net so gelos toe al julle kak uit kom jys n skelm en gaam jou dag kry my skat

  • kallie 21 Nov 2013, 04:29 PM

    Die gevangenis sit n halsband om jou en moniteer jou bewegins waar jy is op GPS. Fivaz as iemand vir jou werk of aansoek doen dan gaan jy sy besonderhede na. lisensie,Skool resultate en medies.As jy dit nie doen nie is jy nog n klein vissie.

  • lea 20 Nov 2013, 08:49 PM

    wie is die watkins vrou?

  • Fivaz2 20 Nov 2013, 05:44 PM

    waste moniteeringband was dit hy het seker so 2 mde by my totdat ek uitgevind het sy papiere is vals en het geen lisensie nie. van waar is jy kallie.

  • kallie 20 Nov 2013, 04:22 PM

    Hy het die geld vas bele as hy iutkom party hy. Nuwe moniteering band om die hand en hy vang nog n paar manne daarna. Jakkals los nie sy streke. Elke hond kry sy dag maar n brak kry twee.Fivaz hoe lank het hy vir jou gewerk.

  • Kobus23 18 Nov 2013, 02:21 PM

    http://www.4x4community.co.za/forum/showthread.php?t=166903

  • Kobus23 18 Nov 2013, 02:16 PM

    http://www.mosselbayadvertiser.com/news.aspx?id=64958

  • rossouw 16 Nov 2013, 07:53 PM

    Sou self ook wou weet waar is al die geld heen! Hy verdien om da te sit waar hy is!!

  • Fivaz2 15 Nov 2013, 08:28 PM

    Ek hoop dit sal vir hulle 'n les wees daar bestaan nie iets soos easy money nie, al wat ek nie verstaan nie is wat de hel het hy dan met die geld gemaak, want hulle het niks en ek bedoel niks nie.

  • piet7 15 Nov 2013, 05:45 PM

    Nou ja kom ons wees bly hy is gevang moenie my probeer anvat as jy nie eers weet wat als gebeer het nie dit het maar net geklink of jy vir hom begin opstaan en dit laat mens snaaks dink hoor,elkgeval hy gan lank sit net tussen my en my vriende is dit oor n miljoen,ek skat as hy hom gedra in die tronk sal hy oor 3 jaar uit wees,hy sal 15 kry maar oor 3 kaar of minder uit wees

  • Fivaz2 15 Nov 2013, 05:34 PM

    dis reg ek het goed gekoop en gelde geleen maar is nie gescam nie.

  • kallie 15 Nov 2013, 05:28 PM

    Ek dink hy het uit die ambulans iut geval. Edward het seker vir hom gewerk en ek weet nie hoekom hy se hy is redelik. Hoop hy vat darem eetgoed vir Edward en Sy pa want aan die eenkant is hul kak en aan die anderkant kry hy n skuldgevoel en kom vir Edward op.Piet hy is rerig arrogant en druk sy neas behoorlik in. As Edward borg gekry het sou hy hom n werk gegee, maar toe se hy andres.Gaan na die Oudhtshoorn courant toe en search Edward Zaayman dan sal jy sien wat aangaan. Ek was ook ingedoen en wil net se dat op die blad moet die mense die Zaayman familie uitlos want hulle het nie deel daarin en hul was lelik sleg gese en sekerlik as dit ek was sou ek dit nie daarlos. Comment by: fivaz Almal wat se hy het hulle ingedoensit op hoe hoeveel en wat hy gekoop of gedoen het asook wie by hom was met die transaksie. Hulle skuld my R 8600 vir geldgeleen en goedere gekoop hy en sy vrou was bymekaar toe kom leen het asook met goedere gekoop. Date: 30 October 2013

  • piet7 15 Nov 2013, 04:21 PM

    Mmmmm as jy biekie op lees sou jy sien jy het ook gese hy het jou ge scam nou sing jy n anders storie hoe so?was jy saam hom in sy bedrog daade jy kom val ons nou aan oor wat?probeer jy nou jou self regverdig?

  • Fivaz2 15 Nov 2013, 03:14 PM

    So ja ek was net redelik met julle tot dusver so nou ja, kry dan maar vir julle ek ias bly die 23 jarige het julle vir ride gevat julle oe het skille op gehad en as jy so onosel was om geld net so te oorhandig en uit vrye wil is dit maar jou saak daai. lekker man julle geleerdes en geskooldes is deur 'n std 6 klong vir ride gevat julle het definitief nie gedink oor die saak nie en nee ek is nie 'n zaayman nie ek is ryan Anthony fivaz eienaar van Privaat Ambulaansdiens op oudtshoorn en queenstown en ek is nie so dom om net geld te oorhandig nie.gaan google my of my besigheid dan sal jy sien ek is nie 'n zaayman.lekker sulk aan julle lost hy sal kry wat hom toekom. lekker naweek verder piet.

  • piet7 15 Nov 2013, 06:12 AM

    Jy laat my nou ook wonder of jy nie n zaayman is nie,shoe maar jy is arogant wat moet ek nou aand jou staan en bewys???hoe ek my geld virloor het.wie se vir jou ek het net een eiendom?wie se vir jou ek het nie dalk eiendom in die wes kaap nie,kom jy tot op jou eie kap van die byl jy probeer ook nou sekker n scheme trek

  • Fivaz2 14 Nov 2013, 04:24 PM

    In wie se bank het jy dit inbetaal piet.

  • Fivaz2 14 Nov 2013, 04:19 PM

    Hi piet ek kan jou nou al se dat hy nog nooit in centurion was nie en het jy hom persoonlik ontmoet,en waneer was dit gewees. Kom kom agter die byl se kap op hierdie saak. dankie

  • Fivaz 14 Nov 2013, 04:11 PM

    Hi piet ek dink jy het die kat aan die gat beet, as hulle jou en ander met so baie geld verneuk het sou hullenie die stront hie aangevang het nie. kyk mooi en kry jou feite reg of dit wel die regte zaayman is die, ek weet daar bo by julle is ook Edward zaayman wat baie mense vir ride gevat het in 'n scam. ek praat nie die een se nonsens goed nie maar kyk na feite.vertel hoe hy jou uit R 400k vverneuk hethulle het tot begin laasmaand nie eers ryding of amper blyplek gehad nie, en met daai geld sou hulle koninklike lewe gehad het bel my vir feite my nr is hier.

  • piet7 14 Nov 2013, 04:03 PM

    Hom self voorgedoen as n eiendoms agent en n plaas an my probeer verkoop R400 000 betaal voor papier werk kon beging en toe is hy net weg

  • Fivaz2 14 Nov 2013, 09:11 AM

    Hi piet in watse scam het hy jou gevang dat julle so baie geld by hom verloor het. Bel my 0845836012 ek is ook gevang.

  • maggi 14 Nov 2013, 08:05 AM

    Mense asb hou net op asb di Zaaymans se naam sleg te maak. Daniel en Edward is gevang. Ons het niks met hul doen en late te doen gehad ni. So asb ander gaan ons n Crimenjuria saak oop maak. Piet ek is ni n hoer ni want jy ken my ni.

  • piet7 13 Nov 2013, 09:58 PM

    Ek is kwaad ek sal geld betaal die mense wat infon het van die kantge maggi R50 000 kontant soek net n nommer of adress of regte naam meer info sal goed beloon word met geld wat nid gesteel is nie

  • piet7 13 Nov 2013, 09:47 PM

    Mmmm tel jou woorde jou skelm maggi my adres is 114 panorama rooihuiskraal centurion kom wys my wat de vok gan jy doen jou ge mors julle almal zaaymans is skelms ek is vir 400k gevang want ek was miskien n dom doos ek het vriende wat vir meer gevang was 500k en een vir amper 700k waar de vok sien jy dit!jou hoer maggi kak zaayman kak duck you ek kom vir jou en voel vokol ek voer jou dame of mag ek se dis te goed gestel jou vokken kak moer vir my leeus hoer

  • maggi 13 Nov 2013, 09:12 PM

    Piet tel jou woorde asb

  • piet7 13 Nov 2013, 08:28 PM

    Jammer Lucky Wommen gee my dan eerder n 1000mg fuck iitt all chiLl pill geld is niks vir my some times you loose some times you win maar met besigheid as ek n nok gevat het deur n kak besluit fine ,maar deur n scam vok ek was self n doos gewees,ek doen sommer iets dat hulle my toesluit dan kan ek hom n pakslae gee!!!!!vok hom julle almal ek kom vor julle vokkers soek my geld

  • lucky women 13 Nov 2013, 07:57 PM

    Piet jy sal hartaanval kry kalmeer die skelms is nie die moeite werd nie.

  • piet7 13 Nov 2013, 07:50 PM

    Mmmmm Magi is my regte naam en my saak is gemaak my naam is eg jounie nie want jy is n vokop en probeer die mense scam met jou naam?dink jy ek is n vokken aapie nee ek is nie soos jy en jou familie hulle is so groot gemaak!come vokken om R400 000 net so ek dink nie die bloed gan loop hy sal nie eers 20dae hou nie ook nie sy pa nie ek soek my vokken geld ek vok julle almal op!jy staan sekker nou op die hoek vir geld of hoe want die put het opgedroog sies jou hoer en vok julle edwards almal vok julle

  • maggi 13 Nov 2013, 05:58 PM

    Is jou naam regtig Piet dit is mos ni di hele famili wat jou geld gesteel het ni dit is mos daniel of edward hkm gaan maak jy dan ni n saak teen hul ni ek se weer jy het regtig ni nodig om so lelik te skryf van hul ni. Ek wil jou iets vra as jy n skelm is is jou ouers ook een. Nee dit is hkm ek se los di ander mense uit asb

  • piet7 13 Nov 2013, 08:00 AM

    Maggi of is dit ooit jou naam?? Jy is ook n zaayman n regte skelm aap bring terug my R400 000 wat julle gesteel het en ek los julle,vok die hele zaayman familie mag julle vrek en sommer in n sloot gegooi word

  • maggi 12 Nov 2013, 09:12 PM

    Piet ek sal ni my adress vir jou gee ni. Al wat ek se di een wat di laaste lag lag di lekerste. So los asb di oom Zaayman uit hy pla jul ni.

  • kobus21 12 Nov 2013, 09:02 PM

    Lyk my all die Zaaymans se ware kleure kom nou uit. Ja Suzaan in Ronell. Mense val nie meer vir julle leuns nie. Lyk my dit loop in julle gene.

  • piet7 12 Nov 2013, 11:28 AM

    Lol en wat gan jy nou doen e se oupa ek is bang vir vokol jy se jy gaan uitvind wie ek is gee my jou adres dan kom wys ek jou sommer ek is nie bang vir jou of niemand nie,sal jou ook sommer kom uithaal

  • Gerhard11 12 Nov 2013, 07:02 AM

    Hierdie is Damduikersvallei se se mense. Steel en bedrieg almal en as hulle betrap word is hulle die onskuldigheid van self en probeer die wereld wysmaak hulle word te nagekom. Dink nie hulle is akedemies baie skerp nie en die brandefien het definitief 'n groot rol in die mense se opvoedingsproses gespeel

  • Hypo 11 Nov 2013, 07:16 PM

    These Zaaymans must be part of the [removed], there everyone also begs daily for other people's money to fix cars, send their children on vacations etc. With real sob stories.

  • Cobus9 11 Nov 2013, 04:48 PM

    Hi Edward, jy dink ons is regtig stupid om te dink ons dink jy is uit die tronk uit. Jou ma man. Jy gaan baie van dai vaseline nodig he. Die grootste fool is jy, wie ookal nou maak of hy Edward is.

  • Ronell 11 Nov 2013, 04:31 PM

    Doen wat julle wil doen!!!!!!!!!!

  • lucky women 11 Nov 2013, 03:19 PM

    Wys watter familie hulle is Ninja hulle wil net beslag le op ander mense se geld Pa en seun behoort waar hulle nou is. Ninja moet jou nie laat dreig van hulle nie doen wat jy moet doen. Die Pa en oupa kom ook nog met dreigemente hulle voel niks wat die mense deurgemaak het nie a.g.v sy seun en kleinseun se dinge.Ronelle en Maggi en Suzaan is almal familie

  • Ronell 11 Nov 2013, 02:26 PM

    Kyk hier Ninja wie ookal jy is ek is ,ie jou soort nie en krap reg en kry ook jou feite reg van geld soek van 'n kind vir 'n operasie daai kind is oorlede al meer as 'n maand terug so gaan kyk na jou eie geraamtes in die kas

  • Ninja 11 Nov 2013, 12:34 PM

    Is hierdie Suzaan en Ronell nie tipies van christene nie. Ek sien op Suzaan se facebook hoe sy die fotos van die kindjie se doop sit en dit res is net vulgere en rassistiese grappe. Net soos Ronell wat ook wil kom bid hier. EK het sommer alles op haar facebook gecopy en gaan dit stuur aan die polisie. Mens kan mos nie meer vandag die K woord so in die openbaar se nie en daar is oop lelike fotos van die president op. Hoe gouer ons haar saam met haar familie in die tronk kry hoe beter. Weet iemand iets van die foto van die dogtertjie op haar facebook blad wat deur die hond gebyt is? Sy se dis haar suster se kind en soek R40 000 vir operasies. Wil sommer ondersoek instel of dit regtig so is en of sy ook besig is met bedrog.

  • Gerhard11 11 Nov 2013, 10:11 AM

    Wat is die uiteinde met die damduiker. Is hy gevonnis en indien wel hoe lank moet die gemors sit.

  • Boepens 11 Nov 2013, 08:56 AM

    Aan die wannabe Edward nabootser. Kyk jy was nogal snaaks vir so rukkie. Maar hoekom skrik jy nou so vir die "ondersoeker" en die res van die familie. Ek het nie gedink dat jy so dom is om te dink dit is regtig 'n ondersoeker nie. Kyk na die inhoud van sy skrywe. IP trace, in die proses ens. Dit is mos sommer ou internet apies se grootpraat stories. Kyk hoe spel hy siviele eise, dan lei jy sommer self af uit watter familie kom die ondesoeker. En na die sussie en haar maatjie se agter die treinspoor gevloek en skel aan die begin van hierdie bespreking, dink jy seker nie die klomp gemors kan 'n saak maak van naamskending teen enige iemand nie?

  • lucky women 10 Nov 2013, 09:24 PM

    Wat Edward en sy Pa gedoen het was verkeerd en as hulle nie gevang was nie sou hulle dit nog steeds gedoen het. Ja nee ek voel absoluut niks vir hulle nie. Ek blameer nie die Zaaymans nie want hulle kan nie help wat die twee skelms gedoen het nie.Maar ek is diep kwaad vir Pa en seun hulle verdien elke dag in die tronk en mag hulle nie gou uitkom nie.Edward het geen gevoel gehad vir die mense vir wie hy so ingedoen het nie en sy Pa is geen voorbeeld vir hom.

  • maggi 10 Nov 2013, 04:20 PM

    Ek is Daniel se pa en Edward se oupa. Piet los asb nou di Zaayman's uit. Gaan aan ek gaan uitvind wie jy is. Ek sal n naam skending gaan maak teen jou.

  • piet7 10 Nov 2013, 09:42 AM

    Ag Die zaaymans is almal vokkers kom maak n saak teen my toe ek wag ek gan reel dat hy nooit daar uitkom nie miskien net in n kus

  • maggi 9 Nov 2013, 09:55 PM

    Di een wat gemaak het hy is Edward as jy ni n lafaard is ni kan jy my asb bel 0789962279

  • buitestaander 9 Nov 2013, 08:08 PM

    Jou lafhartige lae breinlose bliksem.jy het op die mees laakbare manier verskeie vroue met jou vuil bek beledig. Dis maklik van die ergste vorme van crimin injuria ter sprake en gaan jou waarskylik laat beland waar die regte edward nou is.nou kom jy agter jy gaan jou gat sien en dan is jy jammer.niemand koop dit nie jou asshole.jou beurt kom.jy weet mos wat om saam te neem

  • Edward Zaayman 9 Nov 2013, 07:19 PM

    Maggi jy is 100% reg. Sorry was net gekskeerdery maar julle verdien dit nie, innig jammer daaroor. Suzaan, Maggi en wie genoem was jammer oor die ongerief. Ek hoop die seer gaan verby want ek glo dit kannie lekker wees nie en ja julle is reg bloed bly tog bloed. Vergewe my asseblief. Weet net dat aan die einde van die dag julle mekaar moet ondersteun. Sterkte vir julle in hierdie moeilike tyd. Weereens jammer en ek het dit ver geneem. Dit is en was nog nooit julle skuld vir wat oor julle pad gekom het nie.

  • maggi 9 Nov 2013, 08:55 AM

    Mense asb dit is Daniel Zaayman senior en Edward Zaayman junior wat bedrog gepleeg het. Los asb di ander Zaaymans uit. Gaan aan dan word daar n naam skending oop gemaak teen di persone

  • maggi 9 Nov 2013, 08:35 AM

    Ondersoeker my pa soek ook daai persoon se no. Want my pa wil n naam skending oop maak teen di persoon want

  • Ondersoeker 9 Nov 2013, 02:20 AM

    Die persoon wat hom voorgee as edward is tan besig om geondersoek te word...IP adress, selfoon nommer en handstuk (selfoon wat jy gebruik "blackberry") is in proses om getrace te word...mense, asb... Niemand kan meer met vandag se tegnologie weg kom nie... Julle openbaar julle self teenoor sufiele eise!!!

  • Edward Zaayman 8 Nov 2013, 08:14 PM

    Hello Liefie Maggie, ek ken jou immers baie goed. Dis mos jy wat as die village bicycle gesien word. En wat gaan jy doen? In die tronk inbreek, passop net vir Koos, hy is nogal geheg aan my. Jy moet asb vir jou pa se hy beter bietjie tyd aan sy seun spandeer, dis nou jou seun, ek weet wat jou pappa laat in die aand in jou kamer gedoen het. Ek mag my eie naam gebruik of wil jy dit ook nou steel jou dief! Ek dink jy kort n lekker lang diepe want met jou sweet reuk kry jy seker nie baie nie. Kom en erken nou maar eens en vir altyd dat jy n slegte vrou is, soos in doen dit vir geld. Ek hoor jy is so arm jy moes nou die aand na n oral aan n klient sluk net om ietsie warm in die maag te kry. Nou ja oor na jou Maggie, eknis nog steeds lief vir jou hoor, al is ek die enigste een. Soet slaap maatjies.

  • ANON23 8 Nov 2013, 08:09 PM

    Right waar begin ek? Ek Ken hulle Jare, Tannie Salome(Edward se ma) wat n wonderlike mensie, sys better af by Liewe Jesus want as sy moet weet wat vandag aangaan draai sy in haar graf om! Suzaan, wonderlike mensie sal nie n Vlieg Skade aandoen nie! EDWARD n plein weg Voken Skelm was altyd sal Altyd 1 bly, DANIE Presies dieselfde... Die appel val nie ver van die boom nie. Net jammer vir al die mensies wat ingedoen was, want ek sou dit ook nie daar gelos het nie, ek sou sekker in die tronk gesit het want as hulle van my gesteel het sou ek hulle met my kaal hande vermorsel het. Hulle is nou daar waar hulle hoort in die selle, wonder wat het pa en seuns nou vir mekaar te se? Maak sekker planne om nog mense in te doen vir wanneer hulle eendag uitkom hopelik is dit nooit.

  • maggi 8 Nov 2013, 05:25 PM

    Jy wat Edward se naam gebruik word groot. Ek se vir jou jy ken my ni.

  • Edward Zaayman 8 Nov 2013, 11:45 AM

    Maggi, my dolla. Ons Zaaymans IS almal dieselfde, ek bedoel ons het almal dieselfde ouers. My ma was my tannie, ouma en sussie in dieselfde asem. Kyk net na jou spelling, dis hoekom ons almal krimenele geword het, omdat ons nie behoorlike werk kon kry nie, ek meen wie wil nou iemand aanstel wat se: Ni, Hul, wi, di ens, daar bestaan geen sulke woorde nie. Kyk byvoorbeeld jou regte naam is Maggie en selfs dit kan jy nie spel nie. O ja voor ek vergeet, se vir jou man/boetie/pa, hy skuld my nog die geld van toe ek Suzaan aan hom uitgehuur het vir die naweek. Koos, ek is bly jy en ek is nou n item, jy het wertlik n diep indruk op my gemaak.

  • maggi 8 Nov 2013, 11:23 AM

    Hou op om te se al di Zaaymans is die selfde. Hul is ni. Sies wi is di een wat maak hy is Edward Zaayman jy moet groot word.

  • Koos13 8 Nov 2013, 11:06 AM

    My liefling Edward, gisteraand was wonderlik. Ek hoop dat ons BAIE jare saam gaan he want jy is my liefdesmaat! Ek is so bly jy is oor Amonique.

  • Edward Zaayman 8 Nov 2013, 08:49 AM

    Skuus net voor ek vergeet. Megan is jy die Megan wat saam met Suzaan en ek daai een aand stink vingertjie gespeel het terwyl jou ouers gekyk het, ek wonder net want ek het nog iets van jou.

  • Edward Zaayman 8 Nov 2013, 08:46 AM

    Nou ja, Hier is dit nou weer oggend en na n lang redelik seer oggend, Koos was vroeg wakker, is dit net ek en hierdie 4 mure. Ek het baie mense se lewens vernietig maar tough ek verdien elke bietjie geldtjies wat my kant to kom. Ek vra onverskoning vir die swak spelling gisteraand, maar seker Suzaan en kie. sindroom gehad. Anyway ek het die geld wat ek by julle gesteel het gemors op goedkoop drank en straat vroumense. Ja ja ek het geen respek vir my vrou en kind nie, hulle kan loop vlieg, Koos is n baie beter vrou. Ek hoop hierdie "trial" is sommer gou verby sodat ek die res van my lewe saam Koos kan wees, eintlik dink ek ons moet sommer saam gehang word. Dit sal die perfekte uitkoms wees vir my patetiese lewe, dink julle nie. Gelukkig is ek nie so kommin soos my familie nie, want ek weet ten minste hoe om te spel, en vloek ook nie op sosiale media soos daai super dom sussie van my nie, PS sy is 19 en haar kind 6, "do the math". Nou n rustige dag, bietjie op die harde sement vloer sit en aambeie ontwikkel, lekker! Tot later my "suckers" baai! Ed to te Z, uit.

  • Gary Frank 8 Nov 2013, 03:55 AM

    This little shit took me for R1400.00 on the 9/9/2013 but I have laid a charge against him.....I started a post on the 4 x 4 forum and it seems like there are a couple of people taken buy this little shit.....I hope he ends up on the "receiving" end in prison

  • Kobus23 7 Nov 2013, 09:28 PM

    http://www.oudtshoorncourant.com/news.aspx?id=64488&h=Lof-vir-polisievrou-se-optrede

  • Edward Zaayman 7 Nov 2013, 08:49 PM

    Hello maatjies! Reg so ek het nou heeldag gehad om mooi alles in perpektief te plaas. My sussie is maar dom, is wat gebeur met al die inbreeding en so en moes in standard 1 ongelukkig skool verlaat. Ek self is die slim een in die familie enht dit tot by standard 4 gemaak. Jullenis reg my ma is nie meer met ins bie maar ek neem haat nie kwalik nie, met skuim soos ons as familie het sy vroeg die hase pad gekies. Ek se jou ek is reg vir die ding, lekker tronk kos vir so paar jaar. Ek is juis mal oor droe brood en matabela pap! Njam. Vir die wat hier bo gepost het ek is seker julle moet familie wees want julle spel soos asof julle ook net graad twee het. Nou ja dit is slapies tyd en Koos se die bedjie is koud sonder my. Ook moeilik om te sien want die kersies is al uitgebrand. Soet slaap my mensies.

  • kallie 7 Nov 2013, 06:47 PM

    Daai areme kind baba moet wegkom van hulle. Is daar welsyn werkers op Oudhthoorn want netnou word sy ook gemolisteer.Ek dink hulle is onbevoeg om eens na n hond tekyk.Ek hoop pa en seun kry n gesonde ope lyf roer hulle Koos as jy uitkom sal ek jou n bonnis gee.

  • kallie 7 Nov 2013, 06:41 PM

    IS DIE HARTAANVALLENDE OOK IN DIE TRONK. LIG MY IN WANT DAN KAN HULLE MEKAAR AFSUIG DAAR.Hulle is fokken siek die pa en seun het hul eie kinders dan molester.Hoop Zelda le n saak teen pa en seun RAPE. Die pa se foto sal tot die hadidas laat skrik. Laat hul sulk dis hul nood kreete vrot slegter as sleg rubbish.

  • lucky women 7 Nov 2013, 05:02 PM

    kan nie wag om more se berig te lees nie die Pa se foto is ook daar. Hel maar hulle is common skelm appel val nie ver van die boom nie. Neem eerder die bybel vir jou Pa en broer as om mense uit te kryt van skelm. Want wraggies vir my part kan hulle verrot daar en jy shame skaam jou vir hulle.

  • lucky women 7 Nov 2013, 04:57 PM

    En jy sussie moenie my naam gebruik nie jou tert. Jou Pa is ook gevang passop jy is volgende want julle is almal eenders

  • Ronell 7 Nov 2013, 04:28 PM

    Julle het almal sielkundige hulp nodig jy wat namens Edward skryf jy is common en erger as 'n psigopaat en ek dink hulle moet jou in die tronk gou dan kan jy 'n potjie vaseline saam vat want jy sal dit baie geniet jou dom onnosele sot

  • payg 7 Nov 2013, 04:22 PM

    Wys jou nou net hoe commen die mense is om kamma op edward se naam te chat sy ma leef nie eers nie vok mense kry n lewe

  • jolindi 7 Nov 2013, 04:22 PM

    HAHAHAHA

  • Edward Zaayman 7 Nov 2013, 02:35 PM

    Sies! Ek is nou so ontsteld ek kan slange vang "Nee dammit Koos, nie daai slange nie, stil ek tik gou!", Okay waar was ek. O Ja Koos het met my n diep gesprek gehad. Hy het gese nou dat dit net ek en hy is moet een tog n vrou wees en een n man, as ons so lekker gaan saam romanties verkeer. Ek dink toe so by myself, mmm as ek die vrou is dan gaan hy mos vir my VIOLATE, so toe kies ek. Ek is die man! Dis toe dat Koos vir my se: "Nou wees n goeie man en kom suig jou vrou se voel!" Ek is naar man! Want ek moes toe maar bly by my keuse. Sussie sal jy saam met die vaseline (Ja nou weet ek wat hy wou doen!) vir my tandepasta bring om hierdie smaak uit my mond uit te kry. Aan almal wat ek te na gekom het, sorry maar ek is maar n vark van natuur en lieg en bedrieg al jare, selfs toe ek klein was toe my sussie gevra het of ek haar afloer, het ek gejok, sorry sussie maar as jy tappit is raak jy soms lus vir meer as net aandete saam. Ek verlang nog na daardie aandetes van Slap Tjips en Hake, wat ons by die porra gekoop het op die hoek. Ek moet ook erken dat dit ek was wat al pa se stash brandewyn op gesuip het en jou toe blameer het daarvoor, Pa het nie mooi met jou gemaak nie, sorry sussa, het jy nogsteeds daai sigaret brand merke? Nou ja ek sal weer later boodskappies stuur maar vir nou, moet ek maak soos my vrou se.

  • Edward Zaayman 7 Nov 2013, 01:42 PM

    Hello julle klomp fools, Reg ek moet nou eers vertel, ek hou nie meer so baie van Koos nie. Daar le ek langs hom ek sal hy dit waag om my heeltyd met sy vinger in die rug te "poke". Ek het op n stadium gese hy moet ophou maar, hy gee my toe so een harde hou op my boud en se ek oor reageer. Ek sal hom seker maar moet vergewe want vanaand kom my verassing en hy het juis nou begin kersies op steek, want hier sit hulle mos die ligte af na 7 uur. Sussie julle moet asb gou maak, ek MOET daardie vaseline he asb, ek wil nie vir Koos kwaad maak nie, hy is nogal n groot man. Ek begin ook wonder of hy regtig n masseur was, want hy het so rukkie terug iets gese van spyker terwyl ek geslaap het. Ek glo nou hy was dalk n handy man. Elkgeval, ek kan nou nie weer gesels vir n rukkie nie, die wag soek sy foon weer terug en ek wil hom nie ontstel nie omdat hy gese het hy sal my met die knuppel bykom soos hy vir Koos bygekom het, snaaks want ek sien geen merke op Koos se lyf nie. Tatta julle en onthou, julle geldtjies is lekker weggesteek, we pe pe pe

  • Koos13 7 Nov 2013, 01:15 PM

    Edward los nou die mense uit en kom bed toe!

  • Edward Zaayman 7 Nov 2013, 12:35 PM

    Sussie, Ek het nie baie tyd nie, ek het gou een van die wagte se foon geleen. Ek het hom geld belowe (ha ha die dom ding). Sal jy en Ronell my nie asb kom besoek nie? Ek wil ook he julle moet vir my ietsie bring hier in die selle. Bring asseblief vir my n lekker groot potjie vaseline (petrolium jellie), Koos my sel maat se hy wil vir my vanaand n truuk wys, ek ek is erg opgewonde. PS Hy wou nie se watse werk hy doen of waarvoor hy hier is nie, maar ek se nou vir julle, ek dink hy was verseker n masseur, want julle moet voel hoe sag is my nek en rug. Al die stress is sommer weg, hy se dis goed as my spiere 100% ontspanne is. Se ook sommer vir mamma en pappa ek is lief vir hulle en dat hulle en julle super stil moet bly oor waar ek my geldtjies weggesteek het. Okay moet nou weer gaan, Koos se ek moet gou sit dat hy my voete kan masseer.

  • Koos13 7 Nov 2013, 11:41 AM

    Edward also tried to lure me into a hijack recently using a black guy in Klerksdorp/Potch/Orkney where I was supposed to collect a Mercedes spare part. I smelled a rat and pulled out: I think I would have been murdered for the R1000 and my car.

  • lucky women 7 Nov 2013, 10:08 AM

    Sy Pa het alreeds gecourier trunk toe en nou is Pa en seun net waar hulle hoort

  • kallie 2 Nov 2013, 09:33 PM

    jy kan bly wees jy het nie geld verloor nie. daai ou op saldanha het 60 000 verloor. Sy vrou het nou n interdik teen hom, sy gaan saam kak die deler is goed soos die steler. Sy pa en kama hart aanval jy gaan ook kak en n dubbel hart aanval kry. Jy wou mos die courier trok ry. Jy gaan courier trunk toe ry.

  • rossouw 2 Nov 2013, 07:10 AM

    Edward het ons ook vir 'n "ride" gevat. Ons het ons bakkie op gumtree adverteer en hy het ons verseker hy kom haal die bakkie definitief sodra hy 'n werk in George afgehandel het (blykbaar wooonstelle of iets wat hy besig was om te bou of iets). So het ons baie kopers afgesit want hy wou di bakkie he. Ek is bly hy sit waar hy sit! Dis die plek waar hy hoort!

  • lucky women 31 Oct 2013, 03:31 PM

    Amanda ja ek het presies deur dieselfde storie gegaan en glo my Amonique was bewus van alles. Sy het soos iemand geleef wat skatryk was. Ek gaan my klagte ook le teen haar en Edward.Sy kan maar staats getuie draai maar sy was nie so vrek bang vir hom soos almal dink nie. Hulle het baklei soos kat en hond en glo my sy was nie bang vir hom. As sy nou met die storie kom dat sy bang was is dit net om haar bas te red.

  • Steyn 2 31 Oct 2013, 01:46 PM

    Die mense weet nie wat by Edward se huis aangegaan het sy vrou was nog swanger toe hy haar al begin slaan so wat se dit vir julle sy sal mos nou dan bang wees om nie saam te werk so sy was gedryg dit is al wat ek kan aan dink ek kry haar net jammer dis al dankie.

  • Kobus23 31 Oct 2013, 01:04 PM

    Hi Amanda, jammer om te hoor van jou verlies. Almal weet dat Amonique betrokke is. Die saak word nog geondersoek. Dit is die rede hoekom sy nog nie gearesteer is nie. Sy sal seker ook nie tronk toe gaan nie want sy sal staats getuie draai om haar bas uit die tronk te hou. Dit is as geen van Edward se ander familie tevore kom met bewyse dat sy wel deel was van die bedrog nie.

  • Amanda8 31 Oct 2013, 12:26 PM

    Sy vrou Amonique het my gesmeek om vir hulle geld te leen want hulle het n polis wat 2 weke later sou uitbetaal... Hierdie was reeds in Junie 2012 gewees. Amonique en Edward het n leningskontrak by my geteken. Ek het al die bewyse, boodskappe, bbm en getekende kontrak - so ja, sy is beslis bewus van alles en deel daarvan! Saak is laasjaar al by hof vir kleineise, maar is uitgegooi omdat dit in Oudtshoorn ingedien moet word. Saak is by polisie uitgegooi omdat daar nie bewyse was dat hy gepoog het om bedrog te pleeg nie (toe hy die leningskontrak geteken het)... ek kon dit nie glo nie. Balju is uitgestuur na hulle met dagvaardiging, dis gedien, en daar het niks van gekom nie. Ek het 15 maande terug al vir mense probeer laat weet wat aan die gang is, en dit is net as of niemand omgegee het nie. Hulle kon al lankal gestop gewees het!! Ek het toe n prokureur in Oudtshoorn genader in Januarie en ook nooit terugvoering gekry nie, ek bel elke maand en daar is net nog verskonings. Ek is nie naief nie, maar hoe moeilik kan dit wees om n bedrieer vas te vang? Soos ek se, ek het tog al die bewyse gehad, wat meer moes ek doen?

  • Kobus23 30 Oct 2013, 08:00 PM

    Ja ronell. Ek kan op jou facebook blad sien hoe baie plase en grade jy het...LOL. Hoekom gaan jy so aan? Is daar niemand meer vir jou om by geld te kry nie? https://www.facebook.com/ronell.coetzee.1

  • lucky women 30 Oct 2013, 06:50 PM

    Die Ronelle vrou klink vir my na die suster van Edward. Sy kan maar vuur spoeg soos sy wil haar boete gaan kerfees binne wees en nuwejaar

  • Steyn 2 30 Oct 2013, 05:59 PM

    Die Ronell vrou wat so baie groot praat is n man en nie n vrou nie hy is pelle met daai skelms

Popular categories