Bond scams


Jeanette Bekker en haar dogter Joan Kruger van Boksburg en Elsburg onderneem om namens jou 'n lening of verband by 'n bank te kry. Hulle sal 'n 'ou' CC koop en dan op die cc se naam vir jou aansoek doen vir die lening / verband. Jeanette stuur dan vir jou 'n faktuur en gaan eers voort wanneer al die geld oorbetaal is.
Dan kom die sports natuurlik. Jy moet jou eie bankstate, inkomste en uitgawes etc stuur en hulle doen die 'financials' vir die besigheid.
Wanneer jy hulle nou na 'n miljoen oproepe gebel en boodskappe gelos het uiteindelik in 'n hoek het is hulle standaard antwoord: jy kwalifiseer nie. En as jy moerig raak dan vra Jeanette gewoonlik: wil jy my nou betaal om bedrog te pleeg?
Die vrouens het R27k uit my uit. Ek het privaat speurders op hulle en het 'n bedrogsaak aanhangig gemaak.
jeanette 071 153 4952, Joan 072 731 2813 

Report ID: 5056
Crime Category: Fraud
Province: Gauteng
City/Town: Boksburg
Suburb: N/A
Address: Boksburg
Crime Date/Time: 3 Jul 2013, 00:07 AM
Reported By: Username5056
Reported Date: 11 Nov 2013, 08:11 AM
Related Link:

Join the conversation

  • Karien5 7 Aug 2015, 08:55 AM

    Hi, ek kan nie glo nie, maar ek het my huis uitverhuur aan Jeanette en sy het nie betaal nie en ook nie die elektrisiteit nie! Hoe ver is jy met die bedrog saak teen haar?

Popular categories