They. stole my car and neve find it


goeie dag ek wil graag weet is dit regverdig my golf vr6 is gesteel by die myn ek het dit geraporteer by saps ek het hulle al die invermasie gegee vat ek het  vir  twee jaar het ek niks gehoor van die w/o wat die saak hanteer nie  my broer bly in krugersdorp hy ry loop huis toe en een dag toe tel n golf vr6 hom op hy het die dryver uit gevra waar hy die kar gekry het en die pinte van uit kening is ook daar ek het na die w/o toe gegaan met die nuwe info en fotos waar hy net aan my gese het dis buite sy gebiet hy kan niks daar aan doen nie  ek het heel toevallig die raport op die comp gesien daar is op n gti golf en heel verkeerde engin no  nou wil ek weet wat staan ek nou te doen dis nou al vier wekke al virby 

Report ID: 5183
Crime Category: Stolen - Car
Province: North West
City/Town: Rustenburg
Suburb: Bo Dorp
Address: Klopper St 202. Rustenburg
Crime Date/Time: 28 Sep 2011, 00:09 AM
Reported By: Username5502
Reported Date: 26 Nov 2013, 18:11 PM
Related Link:

Start the conversation

Popular categories