WGM Labour Brokers - Fraudulent Company


People in Vredenburg working under the headline "WGM Labour Brokers" are currently collecting money from people for so called contract fees (R200) for an upcoming project in Mozambique. Please help to stop these people as they are taking money from 1000's of unsuspecting people. They also claim that their head office is on Fochville.

Report ID: 5198
Crime Category: Fraud
Province: Western Cape
City/Town: Vredenburg
Suburb: N/A
Address: Brakfontein Farm Vredenburg
Crime Date/Time: 28 Nov 2013, 00:11 AM
Reported By: Username5198
Reported Date: 28 Nov 2013, 15:11 PM
Related Link:

Join the conversation

  • vriend 17 Aug 2015, 04:08 PM

    0736390851 hier is haar dogter se no haar naam is zaan sy sal jul kan help

  • vriend 17 Aug 2015, 04:04 PM

    Mense ek moet jul waarsku ek ken werna se dogter baie goed syt my self gewaarsku teen haar eie ma wat bedrog pleeg asb pasop niks is waarheid nie asb passop

  • groot mens 15 Jul 2015, 07:39 PM

    Ek weet nie hkm hou julle nov aan met julle stories nie want Werna pla mos nou niemand nie. Dit is al jare vir n ander maatskappy gegee weens julle strooi prattery elke keer. So julle is maar oorsaak dat sy haar kontrak verloor het moeni goed vir hasr deur neersit ni. En sy mag seker kuier wasrsy wil dit het seker niks met niemand te doen wasr sy kuier of heen gaan nie. En tweedens Werna se sel nr is nog steeds dieselfde sy het nog geen mens nie geantw nie. Ek het haar self gebel en dan was sy ordentlik met my jy wat so stories en kak aandra kry eers jou feite reg asb voor jy stories vertel wat jy op net lees. Jy moet oppas dat jy ok nie dalk n probleem gaan kry soos ander people nie. Sy pla geen mens nie so los dai ar.e vrou nou uit julle het almeer skade gedoen as wat julle van weet.

  • mac 15 Jul 2015, 10:54 AM

    werna is in witbank at the moment. have contacted authorities

  • Username5198 19 Apr 2015, 11:56 AM

    My friend please stay away - this Jezebel have snaked hundreds of people already and is making a good living doing it. The problem is that it is very difficult to take somebody to court for R200 (Contract fee that you will never see again) Please stay away and warn your friends that might be interested.

  • foxy 17 Apr 2015, 08:51 PM

    Does any body know about the company called Global Construction that Werna is working under. Its alsobout work in Mozambiqie.

  • mosambiek boilermaker 28 Feb 2015, 10:13 PM

    Hallo almal ek het 10 January 2014 aansoek gedoen by Werna Wagner en het werk gekry "die mosambiek projek" .... Ek het haar elke week gebel om die reelings te bevestig. Vanaf oktoner 2014 an word sy glad nie die foon nie. Het enige iemand n nommer van haar.? Of weet enige iemand iets. Regtig gedink dis for real, het held geleen on deur the ry fochville toe en om die kontak gelde te be taal.Sy vat kans. Hoeveel mense het Swaer gekry deur haar?

  • Anon4 16 Feb 2015, 11:03 PM

    Nes ek gedink het daar gan niks van die mosambiek storie gebeur nie, ekt ook geweet die werna wagner is n bullshitter nes lourens. Wel jy kan my R200 maar hou jou vertraagde vroumens jy gan wel jou dik gat sien saam met al jou skelm maaitjies. En onthou die Here slaap nie.

  • vriend 18 Jan 2015, 08:27 PM

    Waneer gaan ons

  • Anon4 3 Jan 2015, 09:57 AM

    Wel Wel en hier sit ons in die nuwe jaar en nog niks mosambiek nie.HAHAHAHAHAHA ek lees nou al die post ek het ni eers 'n brief ontvang nie,en die span se almal het briewe ontvang bullshit.Wel happy new year aan die span.

  • groot mens 22 Dec 2014, 05:54 AM

    Julle moet oppas met julle druigemente teen Werna. En pasop wat julle kwyt raak dinge kan in julle gesigte omplof. Julle is kinderlik en fucktupp

  • ganjoupkgee 19 Dec 2014, 05:54 PM

    Pasop WERNA WAGNER wa jy rond loop ons bly in SA

  • groot mens 19 Dec 2014, 06:10 AM

    Ai arme poepol daar is lankal briewe uitgestuur oor projek is net jy jou gemors wat nog sit en hamer op die projek. En jou bek is te groot eers werk jy in Mozambique en dan het jy jou eie besigheid. Ek wonder wie prt nou kak. Jy is die vieslikeste stuk kak van n nageboorte wat ek ken. Jy kan net mense sleg se om jou mooi te laat lyk op die website. Word n slag groot en hou jou in weskus besig met iets produktiefs. Of gaan vang vis dan is jy besig. Jy maak nou regtig weskus se naam gat. Want nou sien mense hoe deur die kak kan julle dai kant wees. Sies ek skaam my dood om so arugant te wees en dan dink jy jy is so oulik. Al wat mens is dink jy is moeg en n baie lou klas mens. Dit gaan nie oor Werna nie dit gaan hier om haar naam te beswader. Maar gelukkig weet ons van beter so maak maar jou weskus naam gat meneer FUCKTUPP

  • Username5198 12 Dec 2014, 09:41 AM

    "Span" hierdie een is vir jou. Snaaks dat jy darem nog die site dophou al is dit volgens jou morsdood? Jy is net so bleddie groot skelm soos die res van die idiote wat nog in enige stupid non-excistant projek ven Werna Crook Wagner glo. Put that in your pipe and smoke it ASSHOLE !!!!

  • groot mens 10 Dec 2014, 09:19 AM

    Julle hou op kak sit en prt sy het geen projek wat sy nou doen nie wn ok nie in Saldanha nie. Ek wens regtig julle wil ophou kak prt want sy is ners besig met enige recruitment nie. En haar lewe het niks met julle te doen waar sy kom of nie. En daai mev wat so kak sit en skryf sy kan by Lourens kom soveel soos sy wil. Tenminste is hy ordentlik en nie common soos jy nie. Jy hou darm maar mooi haar dop is dit jaloesie omdat jy niks kon regkry by haar nie. En ons weet wie jy is so jy maak net jou eie naam gat. HULLE SE JALOESIE MAAK JOU N NARE MENS. EN MOENIE ANDER VLOEK OMDAT JY NIE JOU SIN KAN KRY NIE. JULLE OU DRIE WAT HIER SO SIT EN KAKKA PRT NIEMAND LEES EERS MEER KAK NIE WANT JULLE IS ALL HOLRUG GERY. FUCKTUPP IS NIE WOORD NIE

  • Username5198 9 Dec 2014, 08:39 AM

    Hier is geen nuwe projekte in Saldanha nie - ek bly hier, en is besig om 'n nuwe besigheid te begin, so ek sal definitief weet as daar iets in die pyplyn is. Sy en haar gomgat tjommies sal hier wegbly as sy weet wat goed is vir haar.

  • ook gevang 8 Dec 2014, 09:59 AM

    Werna kom ngsteeds fochville toe elke einde van die maand en ng ander naweke tussen ook. Sy en lourens is ng steeds saam en sy bly ngsteeds by siebert str 30 as sy hier is. Sy gaan aan met haar lewe asof sy niks verkeerd gedoen het nie en ergste van als is die nuwe nuus is dat sy mense nou in die rtb area bevark weereens vir R200 rande vir n kamstige kontrak in saldana. Mense asb moet nie daarvoor val nie dit is n scam van iemand met geen gewete nie. En ergste van als is sy gebruik die naam van die Here om die bedrog te pleeg. Pasop enige iets waar sy betrokke is is n scam. Moet haar geensins vertrou nie.

  • Anon4 7 Dec 2014, 01:20 PM

    Ek sit nou en lees al die posts van die mense en al wat ek kan se is hahahahaha ons almal was vir "suckers" gevang die hemel weet om te dink daar is sulke mense wat ander mense so in doen en hulle n better lewe belowe.verskoon net my taal maar julle groep van werna is n klomp werf etters wat op ander se laaste geld teur en hulle vals hoop gee!!!!!Julle behoort julle self te skaam julle diewe julle is laer as slang kak

  • lmga 3 Dec 2014, 03:12 PM

    Dagse mense en daar kom Werna toe nou so waar weg met almal se R200 sy het hierdie jaar lekker op ons almal se geld geleef wat sy so ingevorder het dan praat ek nie van die R80 vir n muskietnet nie,en geen wonder sy kon 2 karre koop in die 1jaar nie wonder wat kry sy vir kersfees ek dink nog n sceem vir die nuwe jaar om weer te oorleef want nog n projek soos die voriges het gesink,en dan voel sy ook nog n fok vir almal wat sy so deur die jare inloop,wonder wie is die volgende groep vir die nuwe jaar en waar is die projek sy sal dit seker bekend maak die kersaand as sy haar kerskous leeg maak.Sterkte Werna ek hoop jy kan met jou geweete saam leef om elke dag onskuldige mense te beroof om jou en jou aanhangsels aan die lewe te hou Maar jy moet passop jy gaan eendag die verkeerde mense befok dan sal dit jou laaste keer wees so ek hoop jou kerskous hou vir jou die regte besluite in

  • Hendrik2 30 Nov 2014, 01:02 PM

    Watter investors? Die R200 investors?

  • Hendrik2 30 Nov 2014, 12:59 PM

    Die bus is gekonfiskeer en so ook Werna se wiele.

  • lmga 12 Nov 2014, 02:49 PM

    Dagse mense lmga lag toe lekker vir julle Werna kan nie nou julle geld terug gee nie want dan is sy op haar voete dit wil julle seker nie he nie,want dan sal sy ook nie die volgende dom ouens kan vang nie carte blanche is al in maart gevra om Wgm te ondersoek maar tot nou toe het daar niks van gekom nie die beste is besoek haar by haar huis op n tyd wat sy nie weet wanneer dit is nie of anders is sy weg as sy weet sy gaan besoekers kry,die wat nou nog nie weet wat die adres is nie siebert str 30 fochville

  • groot mens 30 Oct 2014, 07:48 AM

    Luister Anon sover my kennis aanstrek het Werna nie gese daar sal einde okt n datum wees nie sy het well gese dat investors haar sal laat weet of projek nog gaan aangaan of nie. Weet jy jy sit en soek net sensasie dis al. Word n slag groot asb. Want geen grootmense kan so kinderlik sit en wees op n netwerk nie. Hkm soek jy nie n werk vir jou nie nou sit en prt jy net kak op net. Hulle se mos wat die hart van vol is loop die mond van oor. En asb voor jy kom kak sit en prt se Werna moet regte boodskap vir jou ok oordra voor jy op hoor se gaan. Ek dink jy het n vreeslik borring lewe dit is hkm jy nou aksie kom soek op die netwerk. Sjoe dit is common mense wat so optree

  • Anon4 29 Oct 2014, 12:17 PM

    Dagse mense en het die manne al die vertrek datum gekry? Lyk my almal is nou stil oor die storie ek sit en wonder net of dit nou ooit gan gebeur

  • Anon4 17 Oct 2014, 02:08 PM

    Wel as die manne 'n vertrek datum kry in die einde van die maand hoekom weet mense nie?Kom ons sit terug en kyk of dit regtig gebeur!!!!En as dit gebeur moet die manne ons laat weet waneer hulle vertrek

  • vra net 16 Oct 2014, 12:20 PM

    En as dit waar is dat die manne die einde van oktober n vertrek datum gaan kry. Moet mens nog hoop tot dan of moet mens maar begin ander planne maak

  • chris pretorius2 16 Oct 2014, 10:45 AM

    My email address is chrispretorius44@gmail.com. Werna jy is meer as welkom om n email te stuur dan kan ek jou my bank besonderhede deur gee sodat ons die ontsmaaklikke ding agter die rug kan kry. Ek voel die mannier waarop jy my aanval is onvantoepaslik en op die einde van die dag doen jy jouself net meer skade aan om so te reageer. Al wat ek wil he is dat jy my geld terug gee of vir my werk gee. Ek hoop maar jy gee eerder my geld terug want ek wil eindlik nie vir iemand soos jy werk nie.

  • chris pretorius2 16 Oct 2014, 10:13 AM

    Ek verstaan nou nie so lekker nie ek het nog my kwitansie vir die R200 in jou handskrif Werna en ek het my cv persoonlik aan jou gegee. Ek voel ek soek my geld terug of ek soek die werk wat jy aan my belowe het dis so maklik soos dit. Miskien verstaan jy dalk nie so mooi nie die dag toe jy my geld gevat het en my n bewys van die transaksie gegee het het jy klaar n kontrak met my aan gegaan en nou wil jy vir jy se ek moet groot word

  • Anon4 15 Oct 2014, 05:38 PM

    Hierdie is vir span.hoekom hoor die mense niks van julle af nie is dit so moeilik om net die mense te laat weet wat aangan?almal wat wag vir die werk sit nogsteeds en wag om te vertrek.dit is rerig swak dat julle niks laat weet nie.en die feite hier rond is dat die mense nogsteeds wag vir die WERK!!!!Dink julle nie hulle wil werk nie en vir hulle families sorg nie!!ek persoonlik kry die mense baie jammer en elke keer as julle wil.vertrek dan is daar verskoonings op verskoonings en ek glo almal is al so gatvol vir die verskoonings.gee die mense n datum waneer hulle vertrek dan sal daar nie sulke kak op die net plaas vind nie.kom nou span gee die mense die antwoorde wat hulle soek!!!

  • groot mens 14 Oct 2014, 08:09 PM

    Kommunikasie kry asb jou feite reg as jy so graag jou geld wil he kom kry dit by Werna en sy is nie hardop om geld te steel nie. So asb hou op kak sit en prt en kry jou feite reg. En julle is fucktup en kinderagtig. Laat jou speurders asb na haar toe kom want sy het nog nooit in die jaar weggekruip nie of weggehardloop nie. Ek wens julle wil ophou soos kinders aangaan wat nie julle sin kan kry nie. Julle maak almal siek regtig.

  • vra net 12 Oct 2014, 02:28 PM

    Baie dankie ek weet nie meer wat om te glo nie. Is daar enigsins iets waar van mosambiek ... As die mense net die waarheid wil praat So moedeloos SOVEEL HOOP GEHAD VIR N BETER TOEKOMS

  • Username5198 12 Oct 2014, 11:02 AM

    Ausenco is besig om nuwe verwikkelinge in Tete te doen - gaan kyk op hulle website daar is n paar posisies - nie n scam soos Werna nie

  • vra net 11 Oct 2014, 02:46 PM

    Ek lees so baie dinge ..wie weet wat gaan ReGtig aan sit hier vol drome het al Die kwalifikasies wat maak ek nou ek het huisgesin. Is daar nie een van die span wat kan help met n kontak nr iewers in mosambiek waar mens kan regkom nie asb

  • mosambiek boilermaker 7 Oct 2014, 01:26 PM

    Hallo daar hierdie is n boodskappie vir Werna as sy dalk haar foon antwoord en dalk die mense op hoogte hou dan sal die dinge nie gebeur nie. Die speurders is besig met n groot ondersoek so as ek jy is werna hardloop en kryp weg as jy al die mense se geld gevat het, en as jy nie het nie en jy is onskuldig hoekom weier jy om my geld terug te gee? so mense hou asb 3degree dop. lekker dag werna 0833815950

  • Brompot 25 Sep 2014, 06:51 PM

    Span asb dis 'n skande dat Werna lag as mense van haar praat, sy lag mense uit omdat sy hulle geld gevat het maar weet jy wat wie laaste lag, lag die lekkerste. Jy lewe baie beslis in die donker, of is jy deel van haar span

  • Username5198 25 Sep 2014, 02:44 PM

    Wha ha ha ha ha. Julle wil mos daai skelm glo!!!Ek het julle probeer waarsku dat sy 'n groot bleddie skurk is. Maar dis nou te laat - net jammer dat daar nog steeds 'n paar stupid volgelinge is. As sy dan so goeie mens is met 'n goeie hart, hoekom gee sy nie almal se geld terug nie? Ek kan dit antwoord - SY HET DIT LANKAL GEPEND !!!!

  • groot mens 23 Sep 2014, 05:05 PM

    Weet jy ek weet nie hoe kan mense so laag daal soos n paar van julle nie. En ek wil net gou se Werna het geen mens n werk belowe nie. Sy het wel gese daar is werk beskikbaar en jy het uit vrye wil aansoek gedoen. Julle maak julle self nou so belaglik dit is neti waar nie. Julle wys nou eindlik hoe swak karakters het julle. Wat kry julle daar uit om daai arme vrou so uit te trek as julle minder stories geprt het sou hierdie kontrak al gebeur het maar so straf God julle deur alles wegtevat. Ek kry skoon skaam om te se ek is n afrikaner want nie eers ons ander rasse gaan soos julle aan nie. En as julle nog steeds sonder werk sit van dai tyd af wil ek net vir julle se dan wil jy nie werk nie. Nou moet alles wat gebeur voor Werna se deur kom sit word. Wie dink julle gaan vir haar sorg as julle so aangaan. Plaas julle eerder dankbaar wees sy laat weet julle. Hoeveel mense bel haar dan sit hulle op net en prt stories oor haar. Maar jy sal haar nooit hoor iets sleg se van julle klomp nie. Ek wil gou vir julle se ek persoonlik dink Werna is n baie beter mens as julle almal want sy lag maar net as julle haar so sleg maak. Wat kry julle uit hierdie modder gooiery is dit lekker om so n vieslike mens te wees en dit dan nog op n internet. Julle is n patetiese nasie. sies ek kanie glo julle het n hart of siel nie.

  • moes dit weet 23 Sep 2014, 01:36 PM

    Asb mense ondersteun mekaar met hierdie saak.ons almal se bubble het gebars.kom ons gaan almal na carteblanche.ek het reeds my storie vertel.

  • moes dit weet 23 Sep 2014, 12:27 PM

    Jammer ons bubble is gebars.daar is nie meer n kontrak in mosambiek nie.Werna stuur emails uit om te se investors ontrek oor n stemmery in mosambiek.ek was ook een wat betaal het"vra julle geld terug.gelukkig is my storie klaar by carteblanche'sterkte aan al ons fools

  • groot mens 22 Sep 2014, 06:43 AM

    Chris sover my kennis aa strek vat ons al lankal nie meer mense in nie. Daar kom gee mense hulle cvs af en dit is al wat ek vat so asb hou op om almal wys te wil maak ons vat nog geld. En as jy so graag met my wil prt bel my moenie eers sit en kak praat op net nie want dit was net vir my waar le jou intergniteit. Word n slag groot asb julle is nie meer kinders nie. tree op soos groot mense.

  • chris pretorius2 18 Sep 2014, 10:12 AM

    Hoe kan jy nog aanhou om mense se geld te vat en hulle werk te belowe Werna, daar is mense wat al amper n jaar al wag dat jy hulle die werk gee wat jy hulle met hart en mond belowe het. Ek ook soos n poepol R200 betaal vir jou kamma kontrak, ek dink ek wil my geld terug he as jy nie omgee nie Werna

  • Anon4 16 Sep 2014, 05:33 PM

    Wie weet al wat aan gan oor die storie van mosambiek.die storie vat mos nou heeltemal te lank as jy my vra.Het enige iemand nuus oor wat aangan of wat gebeur

  • so tell me 28 Aug 2014, 02:57 PM

    Lyk my die storie het nou dood geloop van alle kante af. Nie dat daar van dag 1 af enige iets was nie. Trek al by einde Augustus en nog geen teken van mense wat Mosambiek toe gaan nie. Dis eintlik hartseer.

  • LK 14 Aug 2014, 10:14 AM

    I was there at their offices in Fochville yesterday at the company, the guy said the R200 was for paper work from their lawyers, now i'm suprised of what i'm rdn in ds forum. Here is their addresses... House number 30 next street after Potchefstroom street not far from Losberg Learskool, or same street of...old Smit Body Building n Powerlifting building its at the corner, but the building is still there it was sold out to someone. Only 150m from the building.

  • gatvol6 13 Aug 2014, 07:41 PM

    ek kan nie glo dat n mens so kan wees nie. weet jy (Werna) hoeveel mense sit sonder werk weet jy hoeveel mense het drome mense wat verder in die lewe wil kom. hoe lewe jy met jouself. kyk daardie R200 kan jy hou wat ek nie gaan los nie oor dit wat jy gese het en die beloftes wat jy gemaak het. elke keer wanneer mens kontak maak se jy, jy wag nog vir go ahead! jy moes n aardigge bedrag bynekaar gemaak het met die R200 de en R80 vir die muskiet net van al die mense wat jy "aangestel" het. ek stem saam hierdie storie is n carte blanche storie. dit is die 13de aug Werna het gese 1 aug begin die kontrak by Mosambiek en so wag ons elke dag! nee wat sy ons naiewe mense almal vir 'n op gevat!

  • Investigate 11 Aug 2014, 04:44 PM

    Please Report crime to carte blance http://carp.co.za/submit-a-story We are looking forward to hear from you

  • Investigate 11 Aug 2014, 04:18 PM

    Luister Werna jy weet seker jys besig om vir jou een diep gat te grawe!!!!! So ver ek dit kan insien waarsku ek jou om jou gat vinnig skoon te kry!! Mense daar is geen werk of iets wat sy kan belowe nie!! Ons investigation team is besig met haar profiel. Die mense wat sonder werk sit! Gaan werk en hou op om te droom want haar drome is in werna se kop.

  • George27 10 Aug 2014, 01:06 PM

    Ouens dames en kinders.... kom ons hou op met hierdie baklei want dit baat absoluut niemand nie. Kom ons gaan eenvoudig carte blanche toe laat hulle net die ding publik maak en dan is almal tevrede.

  • nee wat 7 Aug 2014, 03:07 PM

    ek wil net se die bybel bid uur weekliks is so verkeerd op soveel vlakke, nee mense dis mos nie reg nie.nou is die bybel studie skielik gestop weens die WEER, mense sukkel en verkoop verpant hul goed om te oorleef, skaam jul julle nie

  • kalla 7 Aug 2014, 11:57 AM

    Werna ons glo nog alles gaan regkom soos jy aan ons gese het.Ek wil ook graag pertinent stel dat jy nooit ooit beloftes aan ons gedoen het nie, en ook aangese het om nie ons huidige werk te bedank voordat jy terug is met kontrakte nie, ook was ons nie verplig of aangese om enige gelde te betaal nie, dit was uit eie wil betaal met die wete dat ons miskien eerste sal gaan.Ek is nie voorgese of vriende nie , net n werksoeker vir n bietjie meer salaris

  • Username5198 5 Aug 2014, 08:35 AM

    Soweto Kid - She lives in Siebert Str 30 Fochville. Hoe kan julle dom fokkers nog vir haar werk ook? Kry 'n regte job asb - hou op onskulidige mense uit te roei - Julle klomp GEMORS

  • Brompot 4 Aug 2014, 10:00 PM

    willie jy werk vir werna goeiste word wakker, as jy vir haar gewerk het behoort jy mos te weet wat sms sy vir mense wat nog steeds wag vir werk? Skelm stories van my? goeiste hoeveel soet sappige woorde kan nog uit julle monde spoel? grawe 'n gat vir 1 en jy val self in hom? Sy het klaar in die gat geval wat sy vir my gegrawe het.

  • groot mens 4 Aug 2014, 08:32 PM

    Brompot shame wys net hoe deurmekaar is jy ek is nie Werna nie. Ek werk vir Werna ja maar kom ek se gou vir jou jy het sleg groot geword. Want geen ordentlike mens sit so en ander mense sleg maak nie. En sy het niks van enige mens gevat nie. Jy het uit jou eie aansoek gedoen by haar en jy het uit vrye wil jou geld betaal. So stop maar met dai skelm stories van jou. Jy beindruk niemand nie. En as jy ou slp pilletjies sluk doen dit want ek glo nie Werna is n verslaafde nie. Weet jy julle maak my siek. Regtig wens ek julle wil iets gaan doen dan sal julle nie tyd he om ander so te beskinder op n net nie. Hkm is jy nie mans genoeg en bel haar en se wat jy te se het nie. Nee maar ons moet eers mense sleg maak en onwaarhede verspry dan is ons gelukkig. Weet jy ek het geleer grawe n gat vir iemand dan val jy self in hom en jou val is nie meer ver nie glo my. Dit wys net vir my wat se karakter het jy en dit is glad nie baie goed nie.

  • Soweto Kid 4 Aug 2014, 08:17 AM

    Can anyone pls give the physical address of this werna she promised me and other people of Diepkloof jobs and we paid but no jobs,PLEASE we need her address to go and visit her

  • Brompot 3 Aug 2014, 07:57 PM

    Willie kom ek vertel gou vir jou iets wat jy duidelik nie weet nie, jy kan ook nie spel soos werna nie, commin en gat maak sy kan nie haar naam meer groter gat maak as wat dit reeds is nie, ordentlik en goed opgevoed stem ek dalk nog saam maar sleg geword en skelm, werna dit is so duidelik dat jy willie is so wie is nou commin? is jy gepil of wat? Gewoonlik kos dit 'n groot gemors om 'n kleintjie raak te sien. Jy is nou belaglik. Drink jou pil en gaan slaap

  • groot mens 3 Aug 2014, 06:49 PM

    Hi Weskus ek is baie bly dat jy mou n wetk gekry het in Mozambique dit is great nou is Werna darm van een kak ontslae in die groet. En Brompot jou informant gee vir kou baie vetkeerde inligting want niemand het geprt van wetkspermitte nie. As julle klomp net n slag ophou lirg om julle belangrik te laat lyk op die net maar ai julle is so stupid en almal dink julle is common. As ek Werna is sal ek julle name al so gat gemaak het. Maar sy is gelukkig baie ordentlik en goed opgevoed. Sy kom gelukkig nie uit die katters uit nie. Ai julle wil tog so graag gesien word. Mag ek npoit in my lewe so eenvoudig raak soos julle gemors nie. En ek se weer julle twee is gemors verby.

  • Username5198 3 Aug 2014, 08:52 AM

    Aag nee wat mense - die girl vat almal vir 'n gat. Ek het 'n nuwe kontrak gekry in Mosambiek (Tete)en dit het nie eens 'n maand geneem vir my permanente werksvisa nie.Ek is al agt maande daar en werk op 'n besoekers visa - solank ek net nie langer as 28 dae op 'n slag in die land is nie, is alles fine.Catch a wakeup stupid koei!!!!

  • Naamloos 2 Aug 2014, 07:57 PM

    Werna gaan nog baaaaiiiiieeeee lank wag vir werkspermitte. Sy moet 'n besigheid gerigistreer in Mos voordat sy enige werkspermitte sal kry.

  • Username5198 28 Jul 2014, 11:07 AM

    Nee wat - hierdie bussie sal nooit vertrek nie - wiele alweer pap. Terloops ek was al 'n paar keer daar by Giepie se pondok, maar al wat oopmaak is die hond !!

  • Brompot 25 Jul 2014, 02:45 PM

    werna wat nou? Sopas gehoor van n baie bekende bron jy wag nog vir werks pirmitte en nog niks van Mosambiek gehoor nie? Ag nee hoor wat te erg is is te erg.

  • Anon4 21 Jul 2014, 09:20 AM

    Hi oo eheh ek wil net hoor waar het jou man aansoek gedoen om in di buiteland te werk.het jy dalk enige nommers of email vi my asb

  • oo eheh 8 Jul 2014, 02:06 PM

    Die WGM lyk vir my na mickey muis! My man het 2 weeke terug werk in die buiteland gekry, is alreeds 'n week weg van die huis af! Dankie tog sy oe het betyds oopgegaan, want hy was ook op die Mosambiek menu, hulle ry mos die einde Julie, wil dit nog sien! Mense en glo my hyt vir niks, maar niks uit sy sak betaal nie, nie eers vir die kontrak nie! So Werna ek hoop jy geniet die twee honderd rande wat jy so inpalm! Ons het wel die R200 verloor by jou, maar weet jy wat ons is definitief beter af! Ek wonder maar net, indien Mosambiek realiseer, hoe gaan die werkers moet wag vir hul maandelikse salarisse....ek hoop nie solank soos wat dit gevat het om daar te begin nie!! Ek hoop van harte dat almal wat hoop geplaas het op jou se oe betyds sal oopgaan! Jou more en aand praatjies is nooit dieselfde nie! Sterkte vir almal daar buite wat meegesleur is deur die hele gedoente!

  • oo eheh 8 Jul 2014, 10:19 AM

    Werna jou taal laat veel te wense oor....dan is jy een van die wat biduur in Fochville bywoon vir die mosambiek werk....goed en sleg kan nie uit een fontein uitkom nie!

  • werna 7 Jul 2014, 06:16 PM

    Ek kan wees waar ek wil jou moer man. Kom slaat uit jou flippen lafhart. Jou bek is so groot. En jaloesie maak n mens n nare ding. Gelukkig kan ek n bakkie ry. En jou twee honderd randjie kan nie dai bakkie koop nie jou drol. Jy is n walglike gemors jy en brompot. Dit is net julle twee drolle wat sit en kla plaas julle gaan soek werk en werk maar geen normale mens gee sulke agterlike mense werk nie want hulle hap jou aan die gat. Kom jng weskus jou banggat ons weet wie jy is kom ons wag vir jou n paar manne wil jou brek toe maak vir jou

  • Username5198 5 Jul 2014, 12:15 PM

    Ry jou nuwe bakkie lekker? Dis nou daai een wat jy met ander se geld gekoop het. Is jy nog steeds hier? Jy is besig om my moer te koer.

  • Brompot 4 Jul 2014, 10:14 PM

    Skuilname? Sies tog sien dit by jou jy gebruik so baie jy het so baie name geen wonder jy is so deurmekaar nie jy weet nie meer wie jy eintlik is nie. Nou verstaan ek hoekom weskus in die lokasie bly jy het hom seker ook belowe hy kan werk kry, hy het sy laaste besittings soos baie ander verkoop om vir jou 200.00 te gee en nog steeds het hy nie werk of enige iets nie en intussen gebruik jy die geld om in jou kastige droom huis te bly.Gelukkig het hy trots al wat jy het is probleme. Skaam jou geen wonder jy het so baie name nie. Sies

  • werna 4 Jul 2014, 05:28 PM

    Darm so gedink sekere mense kan net agter skuilname prt. En lafhartig hkm wys julle nie julle gssigte nie want jy is bang kan strooi prt maar kan my nie vuis nie. En gatvol jy is seker gatvol vir jou eie ou stories dit is hkm jy so lekker kan prt. Maar julle ou drietjies is ok die enigste drie wat iets prt want mense dink julle drie is nou commin. Mnr Weskus jy bly in lokasie dit is hkm jy ok sulke maniere het. Jammer julle maak weskus se naam gat

  • Brompot 2 Jul 2014, 09:28 PM

    weskus moet asb nie na haar vlak daal nie, hou by jou waardes, sy probeer jou uitlok

  • Brompot 2 Jul 2014, 09:24 PM

    Werna dit is nie rooikappie en wolf nie jy sal skrik as jy my gevreet sien. jy lieg so erg jy glo jouself. Ongelukkig wag ek om te sien wat gaan die einde Julie gebeur, daar vertrek mos 4 busse? ek is goed op hoogte, dan bars ek jou en giepie se babels

  • vriend 2 Jul 2014, 09:35 AM

    Jul dom suid afrikaaners n vrou sit jul ore aan en besteel jul van jul geld en jul werke en jul laat dit toe jul staan en kyk toe hoe jul gesine droom van n beter lewe van iemand wat loop en lieg en bedrieg jul is patteties dis hkm ons land is waar hy is want jul is meer bek as binne goed en werna weet dit

  • Username5198 2 Jul 2014, 08:25 AM

    So van fucked up gemors gepraat - hoe gaan dit met jou en Giepie? PS - Jy sal droom om 'n huis soos myne te kan besit jou commin bitch.

  • Ernest7 2 Jul 2014, 06:00 AM

    More Werna jy het my nog nie laat weet of my clearance by julle is nie Sal jy my asb laat weet anders Moet ek aansoek doen vir n nuwe een Thanx Ernest.

  • Werner Seraphim 1 Jul 2014, 09:56 PM

    Hi Werna, dit spyt my om te sien wat so'n slegte klomp mense van jou te se het. Ek sal my moorsdood skaam om sulke klomp snert kwyt te raak. Werna moenie jou met die semels meng nie, die varke sal jou opvreet. Kom terug Na ons liewe Vader in die hemel, vanwaar Hy jou en ons wil lei.Kan nie wag om saam te werk nie. Sterkte en Groete.

  • werna 1 Jul 2014, 07:38 PM

    Shame arme drol Weskus ek bly nie daar nie ek kuier daar. En brommi kom ek wag vir jou adres is bayviewstr no 50.moe Ons kani wag om jou gevreet te sien nie. Jy is te slapgat om ons tekom wys. En mnr Weskus jy bly mis in lokasie. Jy moeni vergeet om vir mense te vertel in watter gate jy uitkruip nie. Ek bly toevalig in n pragtige plek wat jy nie eers kan bekostig nie jou fucktup gemors.

  • Ernest7 30 Jun 2014, 01:16 AM

    Sorry vir die spel fout ek bedoel jy antwoord nie jou foon nie Thanx Ernest

  • Ernest7 30 Jun 2014, 01:13 AM

    Hi werna . Ek was in Pretoria om my polisie clearance te gaan haal . My clearance was nie Daar nie kan jy my se of iemand dit gaan af haal het . Sal jy my asb laat weet . Ek prober jou bel maar jy antwoord nie jou toon nie .. Dankie Ernest.

  • Username5198 29 Jun 2014, 09:42 AM

    Dit is op die hoek van 10de Laan en Bayview - ek dink daar is 'n nommer 50 op die huis.Dis so roomkleurige fucked up plek - nie een waar 'n eienaar van enige besigheid sal bly nie.

  • Brompot 28 Jun 2014, 11:20 PM

    gee die adres dan is ek daar, glad nie bang nie. Moet asb nou nie wag tot einde julie om die adres te gee nie

  • werna 28 Jun 2014, 09:48 PM

    Jy is welkom mnr Weskus jy en al jou flippen trawante. Ek sal van Maandag af daar wees kom somer met jou hele gespys ek kani wag om jou gesig voor my te he nie. En brompot en jou mond as jy nie weet waaroor dit gaan nie. Waaroor moet ek weg hardloop ek skuil ok agter geen mens nie. Hkm ko sit jy ok nie jou groot mond daar in my huis by giepie nie. Glo my ek is nie bang vir een van julle gemors nie. So ek nooi jou vriendelik om te kom ek is reg vir julle groot monde

  • Username5198 26 Jun 2014, 03:09 PM

    Laat weet asb waneer jy daar is, daar is 'n paar mense wat baie graag met jou wil gesels.

  • Brompot 26 Jun 2014, 12:44 AM

    Werna het jy dan nou weggeharloop terug Saldanha toe? of skuil jy nou agter giepie se naam?

  • groot mens 25 Jun 2014, 08:19 PM

    Ag weet jy meneer weskus kom sien my somer by giepie se huis asb dan kom se jy wat jy wil vir my daar. Dan hoef jy regtig nie jou tyd te mors op net nie. Ek wag vir jou daar

  • Username5198 24 Jun 2014, 08:44 AM

    Gee my asb jou nommer dan bel ek jou as jy dan so graag wil verduidelik.

  • oo eheh 23 Jun 2014, 12:05 PM

    Werna Werna Werna! Hoe lui die spreekwoord wat jy saai sal jy maai, maak nie saak of dit goed of sleg is nie, wat jy aan ander kom terug na jou toe, wat jy uitdeel sal jy ontvang, moenie aan ander doen wat jy nie aan jouself gedoen wil he nie! Dink na oor waarmee jy besig is om almal 'n rat voor die oe te draai! Angola was 'n nul op 'n kontrak en dit wil nou voorkom asof Mosambiek dieselfde roete gaan volg! Sien is glo!

  • groot mens 21 Jun 2014, 02:31 PM

    Shame arme Weskus prt deur sy nek want ek hwt bitter min me se gewerf in weskus. So asb as jy geselskap soek mnr Weskus gaan doen dit asb by jou huis. En ek is mowg dat julle my van kak elke keer veskuldig. Hkm kom jy nie na my plek toe en kom kyk die die dokumente nie nou sut en prt julle kak en onwaarhede op net. Julle wil so graag op nwt naam maak nou prt julle onder skuilname hkm agterbaks wees. As jy kan agter skuilname prt dan kan jy ok voor my kom se war hy wil se. N mens kan dinge ok nou net vat tot op n punt dan raak dit nou te erg. Julle moet groot raak asb. So sleg soos julle my maak gee ek nig hele span se ouens wat al lank sondwr werk sit voorsien ek aan hulle kos. Maar ek is mos nou n skelm en ek pleeg bedrog en ek het gesteel vilgens julle. Ek wil gou vir julle se ek is gatvol om altyd die slegte mens uitgemaak te word. Gaan vee wers voor jou eie deur voor jy by myne kom vee. Julle huil oor 200 maar ek mag nie huil oor 50 000 se skade aan my goed asgevolg van julle wat mense aansit om my goed opteneuk nie. Nog verder een slefte ding van hierdie nwt af van julle dan weet ons presies wie julle is

  • lol2 19 Jun 2014, 10:01 PM

    Lol! My husband went to give away his 200 on tuesday without telling me. He says they are going to maputu end of july. Lol! Really.so many places at once.wgm brokers and when you call them they don't answer phones. Why would you want a bank statment with a bank stamp for a job.

  • oo eheh 14 Jun 2014, 11:35 AM

    WERNA....hoe nou dame....elke keer wat daar iets genoem word ivm die Mosambiek werk, is dit net negatief, negatief, negatief.....ek glo nie mense sal dinge kwyt raak as hulle nie deur al die stories, waar of nie, geraak word nie!!! Dit wat Weskus se kan nie lig opgevat word nie, dit laat almal weereens net wonder.....HOE NOU GEMAAK DAME!!!!

  • Username5198 14 Jun 2014, 09:48 AM

    Werna - ASB hou nou op met hierdie klomp shit - almal is siek en sat van jou stories. Dis net jy en jou klomp Maplotter papgooiers en wannabe "Kickboxers" wie se breine lankal voos gedonner is wat hierdie klomp kak glo.Jy het hordes mense in die Weskus gewerf, en nie een van hulle is ingesluit in jou kamtige planne nie - hoe dan nou?

  • groot mens 12 Jun 2014, 11:33 AM

    Mnr D Kotze dit wat jy se moet jy kan staaf. Ek is moeg vir jou kak kom sien my of gee jou nr dat ek jou kan uithaal want ek kani met sulke mense soos jy werk nie. Toe moeni n bang gat wees nie. Julle like mos van skuil name so kom wys jou gesiggie daar by my asb. En moeni as jy wereld vol loop en lieg my ok verdink van jou doen en late nie

  • Naamloos 10 Jun 2014, 05:13 PM

    LMGA!!!!!!! Hoeveel stories en briefies nog?????

  • bisson 9 Jun 2014, 04:44 PM

    Dankie vir di brief werna dit maak sin en ek glo jou van di begin af dankie dat jy ni moed op gegooi het met ons ander ni kan ni wag om saam jou te werk ni dis nou net jammer al di kak praters het op di kans uit gemis hul wou mos dankie werna

  • Dorothy8 9 Jun 2014, 07:27 AM

    Willie. Ek wil graag weet wat weet jy van Werna se familie. Los hulle uit hulle het niemand se geld nodig nie en ook nie jou jammerte nie.

  • Username5198 8 Jun 2014, 12:08 PM

    Oooooh please - nog uitstel crap.Kan mens so eenvoudig wees om hierdie klomp kak te glo !!!

  • Bryan7 8 Jun 2014, 09:55 AM

    I got my letter and it makes sense . Thanks . One good thing , we wont be starting in the middle of winter . Looking forward to seeing you in Mozambique .

  • D Kotze 7 Jun 2014, 07:45 PM

    WERNA JY HET GESE JY GAN BRIEF UIT STUUR. OF KRY NET SEKERE MENSE JOU BRIEFIE EN MOENIE MENSE AN VAT WAT NET N VRAAG GEVRA HET NIE. OF IS JY BANG MENSE GAN JOU BEGIN AN VAT OOR AL JOU KAK STOERIES WAT JY LOOP EN VEKOOP DIE HEEL TYD

  • groot mens 7 Jun 2014, 05:47 PM

    DIE BRIEF GAAN NIE NA JULLE TOE GELOOP KOM NIE SO GAAN HAAL DIT AF IN FOCHVILLE. EN DK JY HET NIKS MET MY FAMILIE UITEWAAI NIE MY OUERS HINDER JULLLE NIE. MOENIE LAAT EK BEGIN NIE DAN GAAN HIER N PAAR MANNE KAAL UITLOOP WANT ALLES WAT GESE WORD KOM BY MY UIT NETSO JULLE SKUILNAAM PRATTERS OK. EN AS DIE WERK SO BELA,NGRIK IS HKM DOEN JULLE NIE MOEITE OM BRIEF TE KRY NIE MAAR JULLE WIL NET AGTEROOR SIT EN ONTVANG EN KAKPRAAT DIT IS AL EN EK WEET REGTIG NIE HKM JULLE BRIEF WIL HE NIE WANT JULLE KLOMP WAT SO SIT EN SKINDER HIER OP GOOGLE GAAN IN ELKE VAL NERNS SAAM MET MY GROEP NIE WANT EEN VROT APPEL MAAK MY HELE GROEP VROT. EN EK GAAN BESLIS NIE BRIEFIE VIR JULLE AAN DRA NIE KOM HAAL HOM AF AS JY HOM WIL HE. EN HOU OP OP DIE NET SIT EN ONWAARHEDE VERSPREI EN GAAN SOEK VIR JULLE WERK OF AS JY N WERK HET HOU JOU BESIG DAARMEE EN LOS MENSE UIT WAT JOU NIE HINDER NIE.

  • D Kotze 7 Jun 2014, 11:15 AM

    Weet iemand waneer kom die brief en willie ken jy werna se famielie

  • oo eheh 2 Jun 2014, 05:56 PM

    Watse nuus gaan die brief nou vervat?? nog stories?? dis al amper weer Maandag...nog geen brief nie!!! Wat 'n nare kringloop!!

  • Willie15 2 Jun 2014, 02:20 PM

    So het die beloftes weer gekom en gegaan. Werna kry jy nie skaam nie? Nie net hou jy mense aan 'n lyntjie nie maar jou familie ook, hoe kyk jy hulle in die oe, jou eie pa, ma. Dit is afskuwelik.

  • Username5198 2 Jun 2014, 07:31 AM

    Bryan catch a wakeup dude - there is no fucking Mozambique job !! Rather go look somewhere else like Globe 24/7 a very reputable recruiting agency.

Popular categories