abuse of wgm labour brokers


can somone just remove WGM labour brokers crime report. This is not a scam if you prove it.

Report ID: 5511
Crime Category: Abuse
Province: Gauteng
City/Town: Springs
Suburb: heinrich
Address: N/A
Crime Date/Time: 20 Jan 2014, 00:01 AM
Reported By: Username5511
Reported Date: 20 Jan 2014, 12:01 PM
Related Link:

Join the conversation

  • lmga 3 Dec 2014, 03:21 PM

    Siebert str 30 Fochville

  • Brompot 20 Aug 2014, 01:00 AM

    Verloor alles, kyk na invesigate se comment en raporteer dit. Hoekom verder sukkel. werna se nommer is 082 936 0086.

  • mosambiek boilermaker 18 Aug 2014, 10:54 AM

    Goeie More Mense ek probeer werna bel(0833815950) en bel en ook hierdie louwrens( 0832396812 ou. ons wag al meer as n 1 vir die mosambiek storie Kan iemand vir my se wat gaan aan en of ons ons r200 gaan terug kry. ek het n klagte by polisie gaan aangee. wat kan n mens nog doen asb ek is nou moeg vir haar verskonings. dink sy n mens is dom. kan iemand vir my haar adres gee asb

  • Investigate 11 Aug 2014, 04:57 PM

    Please Report crime to carte blance http://carp.co.za/submit-a-story We are looking forward to hear from you - See more at: http://www.reportacrime.co.za/CrimeReport.aspx?ID=5198

  • LeeAnne 21 Jul 2014, 07:06 PM

    My pa het 'n brief gekry van Werna af om te se hy gaan die bus die einde van Julie klim vir die werk in Mosambiek. Hy wag al van laas jaar af dat dinge net moet gebeur. Hy het we'll in tussen 'n klein werkie gekry tot hy Mosambiek toe gaan. Ek sal julle op hoogte hou as dit realiseer. Groete.

  • Raz 20 May 2014, 01:33 PM

    My pa is ook genader deur Werna Wegner.. ons wag steeds dat hy vertrek Mosambiek toe en dis duidelik aan hoe sy die saak hanteer dat hierdie 'n scam is. Sy vra die mense om R200 te betaal vir hul kontrakte en hulle kry dan geen kontrakte nie.. Toe ek hoor van die R200 wat betaal moet word het rooi ligte klaar begin wys. En"Klerksdorp" jy moet jou dalk eerder bepaal by dinge waarvan jy ietsie weet.. Hierdie het al met 'n hele klomp mense gebeur, so asseblief mense wees baie versigtig! Hierdie saak moet ook verder geneem word, dis dalk net R200 maar sy gee soveel mense hoop op 'n beter werk, beter lewe en dan hoor hulle net niks.

  • Username5198 28 Mar 2014, 06:07 PM

    Haloooooooooooo wieis al in Moz ???????

  • Willie13 28 Feb 2014, 11:05 AM

    Hier is iets wat die moeite werd is. Werna van WGM adverteer veral op mfacebookblaaie vir werk in Angola mosambiek en buiteland. Sy vra R200 vir n kontrak en jy sien nooit die kontrak mof die werk nie. Dit is nie n ware maatsappy nie, Dit is net n bogus maatskappy what julle uit julle geld uit scan. Sy is onnosel kan nie sple nie het geen fax nr of kantoor nr nie maar n string selfoon nrs.WEES VERSIGTIG.

  • Klerksdorp 24 Feb 2014, 08:15 AM

    Vir wie dit mag aangaan, Ek is so geskok in die manier wat die blad gebruik word. Gedink dit is Report a crime. Die enigste crime wat daar is, is al die common mense wat niks beter het om te doen as om mense sleg te praat sonder bewyse en hulle eie naam gat te maak met al die vieslike goed wat julle kwyt raak. Kry tog 'n lewe en hou op om oor goed te skryf wat niks met WGM te doen het nie. Ek werk nie vir hulle en ek kry niks hieruit, maar regtig mense, julle maak alle Suid Afrikaners se name sleg met die vieslike taal gebruik en julle praat net 'n klomp snert. Die site is bedoel om "fraud" te rapporteer, nie om julle persoonlike goed uit te blaker waarin niemand in elk geval belang stel!!! Se iets wat die moeite werd is of bly stil.

  • Johan Grobler2 14 Feb 2014, 08:32 PM

    Die dom ding kan nie spel nie. Dit is n scam.

  • Joma 27 Jan 2014, 08:35 PM

    Jy moet bewys dis nie 'n scam nie - plaas die lys van mense wat Mosambiek toe is hier dat ons dit kan verifeer dan kyk ons bietjie.

  • Username5511 20 Jan 2014, 12:42 PM

    This is not a scam if you can't prove it plaese REMOVE WGM CRIME REPORT!!!

Popular categories