Francois Kotze


Francois Kotze verkoop die helfte van sy besigheid aan 3 persone maw elkeen koop 50% wat die aandeelhouding 300%. Hy betaal niks terug nie en dobbel die geld uit. Hy is tans in Pretoria. Francois belowe telkens dat hy ons geld sal terugbetaal maar doen dit nooit nie.

Report ID: 5890
Crime Category: Fraud
Province: Limpopo
City/Town: POLOKWANE
Suburb: Polokwane
Address: Polokwane
Crime Date/Time: 20 Mar 2013, 00:03 AM
Reported By: Username5890
Reported Date: 11 Mar 2014, 17:03 PM
Related Link:

Join the conversation

  • username212089458 25 Oct 2016, 08:35 AM

    http://www.netwerk24.com/Nuus/Hof/aanvaller-gestraf-maar-vrou-het-nog-angs-20161001

  • GideinK 21 Sep 2016, 10:32 AM

    Francois is 1 dag agter tralies en stuur sy skelm houvrou na die prokureur om die borggeld wat ek destyds betaal te eis. Die Jordeen hou net aan skelm wees. Ek het ook vanoggend klagte teen haar gele.

  • GideinK 19 Sep 2016, 03:36 PM

    Hy sal niemand ooit terugbetaal nie want ek sy pa moes dit altyd vir hom doen. Nou het hy wat hy verdien. As jy van jou ouers steel dan bly daar niks meer oor vir jou nie.

  • GideinK 19 Sep 2016, 03:34 PM

    Francois is vanoggend 10jaar gevonnis. 7 jaar effektief. Baie uitstaande sake nog. Daar kom nog 15 jaar. Sy houvrou Jordeen gaan ook nog gestraf word want sy was medepligtig in die bedrogsake. R115000 van my gesteel en my trok gesteel. Op haar naam gesit sonder my toestemming.

  • username212089458 18 Aug 2016, 04:34 PM

    Ek het gehoor hy het op 27 Julie belowe om sy slagoffers terug te betaal, is dit waar? Het enige iemand al n betaling van die skelm gekry? Enige nuus oor sy ontvoering saak?

  • Anoniem777 5 Aug 2016, 09:50 AM

    Ek kan nie glo wat ek hier lees nie! Wat het gebeur met die saak van 27 Julie 2016?

  • willie4 4 Aug 2016, 11:25 AM

    Enige nuus oor die uitspraak op 27 Julie?

  • GideinK 22 Jul 2016, 10:07 AM

    Skuus franna. Onthou jy toe jy in Gr1 speelgoed gesteel het in n winkel in sunnypark, sunnyside pretoria. Jou kriminele loopbaan strek oor n baie lang periode.

  • GideinK 22 Jul 2016, 10:02 AM

    Hahhahahah. Droom verder seun. Ek het meer as dit op JOU gespandeer om jou elke keer uit jou gemors te help. Waneer betaal jy my terug al die borg geld en regskostes. R128000 toe jy geld verduister van CTU wat ek moes betaal. Die geld wat ek jou gegee het om n motorfiets te koop wat jy ook uitgedobbel het. Toe jy my beursie gesteel het by gariep dam na my moeder se begrafnis. Die woonstelle wat ek moes betaal vir jou................. Toe steel jy ook van Esti janse van rensburg!!!!!! En toe die afgelope week kom die ander 4 bedrog en diefstal klagtes ook uit. Jy word die 27 Julie gevonnis oor die erge aanranding en ontvoering van n dame in PTA. Watter regdenkende pa sal sy dogter aan jou toevertrou vir bestuurslesse??????? Jy slaan vrouens!!!!!!!!!!!!! Jammer seuna jy pis teen die verkeerde boom.

  • Francois Kotze 21 Jul 2016, 07:25 AM

    Gideon, is dit nou R1mil van die R2mil wat jy gesteel het by jou werkgewer in George waarvoor daar nou n saak teen jou is? Saakno : GSH 42/16

  • GideinK 3 Jul 2016, 12:30 PM

    Nuutste in ligting op Francois Charles Kotze is as volg. Woonadres 40 Struben ave, Kimberley. Kantoor 12 Klein street, Kimberley. Sel nommer 0764757675 en die werk sel is 0623459480 . Sy vriendin is Jordeen van Zyl sel 0620732166 Sy is sy meeloper. Francois en Jordeen besit Diamond Driving school in Kimberley. Hy is uiters gsslepe en plaas bates wat onwettig bekom is op Jordeen se naam. Hulle het sopas n Isuzu k150 trok van my gesteel wat Jordeen op haar naam gesit het sonder om daarvoor te betaal. Hy is reeds skuldig bevind in die Hatfield hof in Pretoria vir bedrog en diefstal en staan tans tereg op klagtes van ontvoering en aanranding op n prokureur van pretoria se vrou. Asb hierdie man en vriendin hoort nie in die samelewing nie en moet agter tralies kom so gou moontlik vir n baie lang tyd. Die ouers weet nie aan wie hulle hulle kinders toevertou gedurende daardie bestuurslesse nie. Behalwe my trok wat hulle nou gesteel het skuld hy my meer as n miljoen rand. Ek is ongelukkig sy pa en het nooit van al die gemors geweet nie sodat ek begin borgtogte en regskostes begin betaal het en dit sluit nie die geld in wat ek aan mense moes terugbetaal het nie. Ek het gehoop hy het sy les geleer maar ek as pa is nie meer blind vir sy foute nie. My nommer is 0725277991

  • Expertretrievers 25 May 2016, 11:30 AM

    As daar van u is wat geld by gesteel is en dit wil terug he epos my by vipspecops@gmail.com ons is tans besig met hom

  • gerhard123 10 Nov 2015, 12:46 PM

    Hier is Francois Kotze se Numwe Nr. 062 345 9480 hy verhuur waterslides in Kimberley. Jordeen bedryf 'n swemskool. Hy verskyn weer die week van 23 November 2015 in Pretoria Hof vir die ontvoering

  • anoniem3 23 Jul 2015, 11:28 AM

    Die staduim is baie baie naby ek sien hy loop rustig rond asof niks hom pla nie.

  • JJ9 21 Jul 2015, 03:08 PM

    Magda ek antwoord op anoniem wat hier onder geskryf het. Wat ek bedoel is, as die hof dan nie iets kan doen nie sal iemand op n stadium self dinge probeer uitsorteer

  • Magda5 21 Jul 2015, 03:00 PM

    JJ, kan jy dalk meer inligting gee asb?

  • JJ9 21 Jul 2015, 02:55 PM

    .... Die wiel draai...al is dit hoe stadig.... ongelukkig vir ons regstelsel moet mens dinge op n ander manier uitsort... slim vang sy baas en hy gaan betaal!

  • anoniem3 6 Jul 2015, 01:26 PM

    die reg sisteem gaan die lid nie reg kry nie,ek hou hom baie baie fyn dop.Hy weet hy moet oor sy skouers loer en hy weet ek gaan hom weer suprice.

  • Wanker 30 Jun 2015, 02:47 PM

    Dis ongelooflik hoe almal kan comment op dit site en nou 1 comment van die knaap af dan is almal stil en bang vir praat.

  • Francois Kotze 23 May 2015, 04:48 PM

    Noonsie, what does someone that got out of jail look like?? Yes I got bail - and anyone is welcome to contact my attorney Andre Steenkamp on 0824912307.

  • noonsie 23 May 2015, 10:16 AM

    in George, visiting the girlfriend and his new born, and to be honest doesnt look like someone just getting out of jail now after such long time

  • Username5890 18 May 2015, 02:39 PM

    Noonsie Waar het jy hom gesien?

  • James44 18 May 2015, 02:18 PM

    What? How is that possible? Does he still have a court date 12 June?

  • noonsie 18 May 2015, 07:33 AM

    and there i walk into the criminal this weekend. so he got bail or something? SA is a nice place to live in

  • noonsie 9 Mar 2015, 08:02 AM

    so he is still in jail?

  • Username7451 9 Mar 2015, 06:52 AM

    Court date for the attack in Pretoria East is Friday 12 June 2015.

  • noonsie 24 Jan 2015, 11:45 PM

    Hi all, anyone still looking for the girlfriend (Jordeen)to see if you can get details from her, please leave a number and I will be in contact.. With some contacts I got the scoop that they are still in contact everday!

  • noonsie 23 Jan 2015, 08:29 AM

    Thanks Victim. Good to know, hope they somehow can get the other charges also on the court roll so he can get what he deserves!!

  • Victim3 22 Jan 2015, 03:21 PM

    Francois Kotze appeared in the Pretoria Court Yesterday, on charges of Kidnapping. He didnt plead guilty. Thus the matter will go to Trial. He will appear in court on the 27 January 2015 for a court date. Currently he is still in jail.

  • noonsie 22 Jan 2015, 06:21 AM

    goeie more mense. hoop almal doen nog goed! ek neem aan die outjie is toe of uit of hulle het van sy saak vergeet want sien daar is nerens meer enige info of updates oor dit nie?? enige iemand al weer iets gehoor?

  • Username5890 5 Dec 2014, 01:19 PM

    Johan, ek het sy ma Charlotte se selnommer in Duitsland, stuur vir my epos na fksaak@crocuta.co.za dan sal ek dit vir jou aanstuur

  • Johan79 5 Dec 2014, 06:57 AM

    More almal, geen hulp ontvang van anoniemm, mar sal hierdie knaap se ma opspoor as ek in Duitsland is. Anoniem moet asb nie hulp aanbied as jy hom eintlik wil beskerm nie. Sal julle ophoogte hou hoe dinge afspeel.

  • Johan73 2 Dec 2014, 10:43 AM

    Enige hulp is welkom Johan.mangoinc@gmail.com

  • James44 2 Dec 2014, 10:11 AM

    More Almal! Ek het in my besitting van sy persoonlike inligting en kan moontlik die adres van sy ma in duitsland he.

  • Johan73 2 Dec 2014, 09:47 AM

    Sy ma se volle name en van?? ek is op besigheid in duitsland oor so week of wat, wil haar graag opspoor. Hyt by my so R700 grand gesteel...mar hyt laat sy ma teken as ouer/voog (seker nogedrog spul)Wil haar graag ontmoet en sien wat is wat. As iemand inlugting het asb laat my weet dringend.

  • noonsie 1 Dec 2014, 03:21 PM

    dankie poppedol, dis goed so, dis wat hy verdien, lekker kersfees wat voorle vir hom

  • poppedol 1 Dec 2014, 02:37 PM

    Sy ma is in Duitsland sy is met 'n duitse burger getroud.

  • poppedol 1 Dec 2014, 02:36 PM

    Francois is nog in die tronk in Pretoria Sentraal. Ons wag dat die Polisie ondersoek afgehandel word en 'n verhoor datum toegestaan word sal almal op hoogte hou. Geen borg is toegestaan nie.

  • Johan84 1 Dec 2014, 08:09 AM

    More almal, ek het sy pa gan soek, mar met geen sukses, sy ma is Charlotte weet ons wat haar volle name is en van?

  • noonsie 29 Nov 2014, 07:32 AM

    En is daar enige iets nuuts op die vent, kan niks wysgeraak het by hof nie!

  • Username5890 25 Nov 2014, 09:39 AM

    Francois is blykbaar nog in die selle, maar wil eerskomende Vrydag aansoek doen vir borg. Hoe meer inligting ons teen hom het, hoe beter, stuur asb enige verwante inligting na die volgende aanstuur epos adres: fksaak@crocuta.co.za sodat ons almal se sake saam kan gooi

  • noonsie 24 Nov 2014, 05:13 AM

    hy het n groot "ander probleem" ook gehad, so die kanse is goed daar is niks geld beskikbaar nie, dat als gewaste is. was aangehou in brooklyn polisie selle, ma lyk op een of ander rede of hy uitgekom het as hy weer in die publiek gesien word.

  • Johan68 21 Nov 2014, 02:51 PM

    Ja ek dink nogals sy was in die ding...of is. Iemand moet die geld he wat hulle saam so gesteel/gevat/ wat sal ek dit noem?! Is hy by Pretoria central?

  • poppedol 21 Nov 2014, 01:42 PM

    Glo my hy is nog in die Tronk. En sy meisie het die Landdros gebel en gese hy kan by haar in PE gaan bly. Hy het nie Borg gekry nie want hy het by die vorige verskyning gese hy wil pleit en doen afstand van sy reg om aansoek te doen vir borg. Dus het die Landdros gese hy moet maar bly waar hy is. Jordien, sy meisie het nie haar les geleer nie anders sou nie gese het hy kan by haar in PE Gaan bly sou hy borg kry nie, Dalk was sy in op die ding????

  • noonsie 20 Nov 2014, 02:49 PM

    wel, as mens als lees va die begin af, lyk dit of hy die meisie ook ingeloop het, en hy het nie n kar gehad nie so seker die meisie se kar gebruik , en as ek sy was sou ek ver weg geloop het net om weg te kom van so psigopaat af

  • Johan68 20 Nov 2014, 01:26 PM

    Ek moet vir julle se, ek dink nie die mannetjie is agter tralies nie. Ek sal meer ondersoek wil instel om seker te maak. Want ek is soos n bloedhond agter sy spoor aan. Want soos ek verneem di die blou mazda waarin hy rond ry, die jordeen sin? Hulle twee is saam in die ding in. Ja CV sal ons dalk kan help, hy gaan net aan en verpletter mense se lewens en hy is n skot vrye man.en die res om hom kry innig seer.

  • noonsie 20 Nov 2014, 11:36 AM

    wel, die pers het die storie gedoen, en meeste van sy goed uitgele en toe net opgehou, so wetie of mens CB sal kan kry om eers daarna te kyk nie. kort iemand wat sy gal sal werk en als uit hom sal kry wat hy oor die jare aangevang het.

  • Linda22 20 Nov 2014, 11:00 AM

    Dalk sal Carte Blanche belangstel in die storie sodat meer mense bewus is van wie en wat hy is... Hule sal hom vinnig opspoor en uitvind hoe hy wegkom met als.

  • noonsie 20 Nov 2014, 09:44 AM

    Johan, jy is reg, was in brooklynn aangehou daardie tyd, en verder is dit al wat daar beskikbaar is so jy hom gesien het, het hy weereens iemand verneuk om hom uit te kry, en is jy klaar weer besig met sy streke kan ek jou belowe, want hy het niks op sy naam nie. so mskien gaan soek hy sy meisie op om verder skade aan te rig, mens sal nie weet nie. dis erg om te weet dat hy dan vry is, geld kan mos als regmaak se hulle

  • Johan108 19 Nov 2014, 09:37 AM

    waar is hy after tralies? sal nie omgee om dit te sien nie, hy skuld my netsoveel geld en het my familie baie skade berokken. Hy was saam n man gesien in die dros so ruk terug ook, ek het hom laat agtervolg om my geld te kry en dit was so 4 weke gelede? maar as julle se hy is agter bars is ek bly se my waar

  • noonsie 19 Nov 2014, 08:01 AM

    waneer was dit gewees, hy al 6 weke agter tralies, en sover ek weet is my meisie nie meer in die dorp nie

  • Johan108 18 Nov 2014, 03:06 PM

    Hoe seker is julle hy is in die tronk? want hy was die ander dag nog gesien saam die einste jordeen..nie lank terug nie??

  • noonsie 14 Nov 2014, 07:47 AM

    inie tronk???

  • Anoniem7 13 Nov 2014, 10:20 AM

    Ek weet waar hy in die hande gekry kan word!!!

  • noonsie 13 Nov 2014, 06:21 AM

    hi daar. het enige iemand al toe verder iets teen hom gekry, saaknommers ens?

  • Linda37 11 Nov 2014, 06:29 AM

    Sal kyk wat ons kan doen. Dit verstom my hoe daar altyd iemand is wat hom help. Sal hom wil hou agter tralies waar hy hoort vir so lank as wat hy daar kan wees. Geld kan nie die emosionele skade herstel waardeur hy mens sit nie!

  • anoniem3 10 Nov 2014, 08:12 PM

    As julle wil help om hom agter tralies te hou staan saam moenie dat tyd julle met hierdie gemors heal nie.Ek weet dit is baie moeilik om saak nr's te kry want die polisie sien die ding as siviel en nie krimeneel.As julle by die regte speurder uit kom sal hy 'n saak kan oop maak.MOENIE OP GEE.As julle reeds saak nr's het sit jou nr. op ek sal dat my prokeruer julle kontak.KRY SAAK NR'S EN OORTUIG ALMAL WAT DEUR HOM TE NA GEKOM IS OM TE KRY DAAR IS MIN TYD AS ONS ALLES SAAM KAN SIT WAARVOOR EK SAL SORG SIT HY.

  • anoniem3 10 Nov 2014, 08:02 PM

    Hy kom die 26 ste Nov weer voor vir borg,hy het oorspronklik skuldig gepleit en dit is terug getrek deur sy prokereur.As jule saak nr's het kan dit baie help dit is agv my my saak nr.en ook verklarings van 'n paar partye en my prokereur wat met staats aanklaer saam werk dat hy vorige keer nie borg gekry het nie.Hierdie gemors is my mission om agter tralies te kry vir baie baie lank.SOEK DRINGEND SAAK NR'S

  • willie4 5 Nov 2014, 01:37 PM

    Al enige nuwe nuus?

  • noonsie 27 Oct 2014, 01:47 PM

    ps, hoop al die sake word saamgedoen sommer, van die bedrog af tot by die aanranding en poging om te ontvoer.

  • noonsie 27 Oct 2014, 01:42 PM

    ek is so jammer vir hulle, en vir al die ander mense wat deurgeloop het, en weet van n paar ook, ma dis sy verdiende loon, net jammer die vonnis gaan niks groots wees nie, en een van die dae loop hy maar weer tussen ons rond, jammer vir sy eks meisie was lyk dit als verloor het oor iemand wat dink die wereld behoort aan hom

  • poppedol 27 Oct 2014, 01:11 PM

    Hy het sy reg om aansoek te doen vir borg teruggetrek op 20 Oktober 2014 en sou vandag skuldig gepleit het wag nog om te hoor wanneer sal hy gevonnis word. Ten minste hoef Elze nie meer te gaan getuig nie en kan sy en haar man die stukke probeer optel.Maar daar is nog n lang pad, Die letsel wat hy gelaat het is groot maar gelukkig het sy baie mense wat vir haar omgee wat haar ondersteun.

  • noonsie 27 Oct 2014, 12:06 PM

    anything further regarding this case maybe?

  • NNDJ 21 Oct 2014, 08:57 AM

    Al 3 sy borgaansoeke uitgestel sover.

  • Andy10 16 Oct 2014, 09:13 PM

    And Poppedol ... believe me every victim is in my prayers as there are plenty when it comes to Francois

  • Andy10 16 Oct 2014, 09:05 PM

    All the kind people that did not understood my message. I will try again ... Francois can fucking rot in hell for all I care ... life in prison times 10 ... take time to differentiate between victims and guilty.

  • poppedol 16 Oct 2014, 03:00 PM

    Hierdie is spesifiek vir Andy. Francois Kotze is 'n misdadiger en vroue aanrander ek het gesien hoe lyk Elze (sal nie se hoe is ons verwant nie) Ek het Francois ook finansieel gehelp maar het darem my geld teruggekry (dit was nou voordat ek geweet het hoe siek hy is). En ek hoef nie my "words" te "count" nie ek het eerste handse kennis van die hele storie. So Andy ken jy hom so goedf soos jy dink of sou jy "share" in die "proceeds" daarom verdedig jy hom so. Elze en Jordine is die groot slagoffers wat die meeste lei onder sy gedrag. Geld kan mens weer maak maar hoe kry jy die sielkundige letsels weg wat hy gelaat het.

  • Magda5 16 Oct 2014, 02:23 PM

    My man is nou besig om met die polisie te praat. Hoop hy sit baie lank.

  • NNDJ 16 Oct 2014, 01:48 PM

    Francois het ook R290 000 by ons firma gesteel so 'n paar jaar terug. Die vrou wat aangerand is, is een van my beste vriendinne. Hoe meer saaknommers ons kan kry hoe langer kan hy sit.

  • Dawie10 16 Oct 2014, 01:05 PM

    die wat nie koerant het nie, hier is die link na die berig op beeld. http://www.netwerk24.com/nuus/2014-10-16-eks-werker-wag-vrou-in-en-val-aan

  • Linda37 16 Oct 2014, 11:52 AM

    Lees vandag 16/10/2014 se Beeld. Als is daarin. Die man is n monster!

  • ander anoniem 15 Oct 2014, 04:49 PM

    Aanvanklik gearessteer vir ontvoering-saak, maar daar is bedrog klagtes ook teen hom. Soos informasie ontvang van polisie. Hy gaan nie maklik uit die kom nie.

  • Andy10 15 Oct 2014, 09:30 AM

    Ystervark read the feedback again ... for all I care Dawie can post a million foto's of Francois

  • Linda37 14 Oct 2014, 05:14 PM

    Is hy in die tronk vir die ontvoeringsaak of vir bedrog?

  • ander anoniem 14 Oct 2014, 03:24 PM

    Die ou maak onskuldige mense se lewens he'll, manipuleer mense om te jok en hom te beskerm sonder dat hulle van enige van sy kak weet. Hy is definitief in die tronk,en sy mense het hom afgeskryf, so hoop net dat mense nie onskuldige mense tackle wat niks weet of manet probeer goeie mens wees nie.

  • Ystervark 14 Oct 2014, 02:35 PM

    Hi Andy . Ek dink jy het in die verkeerde website in gegaan.. Op hierdie site praat ons oor 'n skelm en 'n dief en gewoonte misdadiger met die naam van FRANCOIS KOTZE . Indien jy gepla is omdat Dawie nog fotos gaan post oor FRANCOIS KOTZE , ken jy heel duidelik nie vir FRANCOIS KOTZE so goed soos wat jy dink nie . Jy kan maar gerus Police Files dop hou , want binnekort gaan daar ook paar fotos van FRANCOIS KOTZE wees.. Dawie! Pos soveel fotos van FRANCOIS KOTZE as wat jy kan !

  • Andy10 13 Oct 2014, 10:56 PM

    Dawie ... you should choose your words wisely as accusations like involvement to these crimes and willingness from your side to post foto's of "suspected" people could end up with consequences you did not foreseen. I suggest you take some time to differ between victim and person responsible ...

  • Linda37 13 Oct 2014, 02:34 PM

    Ek kan die adres kry tot waar my boetie hom kon volg so twee weke terug...Hy het die polisie gekontak en hulle het saam hom gegaan, maar toe hulle by die deur klop waar die kar gestaan het waarmee hy gery het, het die man glo gese hy ken nie so persoon nie...ons neem aan hy het by die agterdeur uitgegaan..sal die besonderhede kry en dit posit, maar kanse is goed dat hy nie meer daar is nie..

  • anoniem 13 Oct 2014, 01:52 PM

    Laaste nommer vir hom wat ek het is 0606865223 en sy meisie, is glo swanger maar kan dit nie bevestig nie en die laaste nommer wat ek vir haar gehad het was 0600732166, sy is ook glo diep in die skuld. Ek weet sy meisie het op 'n stadium in Rooihuiskraal iewers gebly maar die laaste keer wat ek daar was het die mense gese sy het getrek. en kan nie se waarheen nie. Hy het baie beloftes aan daai arme vrou gemaak wat sy seker nooit sal sien nie.

  • Linda37 13 Oct 2014, 12:59 PM

    Dis baie sleg Ystervark...dis maar hoe almal gevang is.. Net sleg dat n mens nou sukkel om ander te vertrou omdat een persoon n mens so kon vang. Sterkte aan almal. Dink mens moet dalk die link op facebook post sodat almal dit kan sien en dis die vinnigste om nuus te versprei...iewers ken iemand nog n iemand wat iemand ook ken... Jammer om te se, maar daai tyd al toe hy vasgetrek is in Pietersburg met al die sake en geld wat hy by ander goeie mense ook gesteel het...was sy pa al gekontak en hy het hom gehelp om los te kom.....laat mens dink oor waar sy streke vandaan kom.

  • Ystervark 13 Oct 2014, 11:59 AM

    Linda , ek sal nie se ek ken hom goed nie , maar ek ken hom al lank . Dit het 'n rukkie geneem om sy ouers op te spoor . Ek sou nooit gedink het hy is tot al hierdie goed in staat nie . Hy kom baie vriendelik en goed gemanierd voor .. Hy het heel duidelik al sy skelm streek vervolmaak, want hy het my en baie ander geflous .. Wolf in skaap klere ! Ek was nogal bly om te hoor hy is gevang! Hy gaan tien-teen-een vrygelaat word , soos meeste skelms in ons land . Almal moet mekaar maar net op hoogte hou van wat ons van hom weet . Hy moet vir die res van sy lewe geen rus kry nie . Ek hoop sy gewete jag hom tot die GROOT DAG kom.

  • Linda37 13 Oct 2014, 11:16 AM

    Yestervark ken jy hom goed dat jy weet wie en waar sy ouers ook is?

  • Ystervark 13 Oct 2014, 10:12 AM

    Lyk my Francois Kotze se slagoffers begin ons eie chat room . Hy het darem nie so baie geld by my gesteel nie . Dit is nog steeds 'n hele maand se salaris. Hy is Nogals n glibberige outjie . Ek het gelukkig goeie bande met 'n groepie wat vingers en arms breek. Hy was nou al paar keer in die hof vir verskeie redes , maar kom elke keer weg . Verskaf ASSEBLIEF so veel as moontlik info oor Francois Kotze , sodat ons hom kan opspoor. Sy ID nr is 8501285037080 . Sy pa , Gideon Kotze , bly in die Kaap . Sy ma , Charlotte , bly in Duitsland . Ons behoort haar binne kort te kontak . Anoniem , klink my jy het 'n interessante verhaal oor die knaap. Vertel ASB meer .. O, Francois Kotze , ons gaan jou opspoor. Die wiel draai, en jou tyd loop uit .

  • ander anoniem 13 Oct 2014, 09:45 AM

    Het gehoor hys vandag in die hof, maar is al van hy gearresteer is in Potgieter straat

  • ander anoniem 13 Oct 2014, 09:43 AM

    Kennis van ons.Ons het darem geen skade of so nie maar kan nie glo toe ons sien soveel mense soek hom nie. Nog minder kan ek glo dat hy sover gegaan het om iemand te ontvoer,hy kom so goed gesind voor en die arme vrou weet van niks nou sit sy swanger sonder werk sonder geld omdat hy vir haar sou sorg. Geld maak mense siek dinge doen!

  • Linda37 12 Oct 2014, 09:13 PM

    Helgard, ons het hom amper vasgetrek in Pretoria so 2 weke terug.. het julle prober kontak om te hoor of daar nog n saaknommer is...hy het soos gewoonlik weer weg gekom... die man hoort agter tralies. Hoeveel mense moet nog deurloop en hy kom vry van als! Kan nie glo dat een sleg mens soveel goeie mense kan skade maak nie!Hy was laaste gesien in Morelete area PTA.

  • Username5890 6 Oct 2014, 05:55 PM

    Ek weet nou al van totaal van R815000 wat hy so gekry het, pasop mense. Dan is hy ook sy werk kwyt by Avis en CTU agv ongeruimdhede. Sy laaste werkgewer, in Pretoria het hom ook laat gaan!

  • anoniem8 6 Oct 2014, 02:44 PM

    jy is n ontvoerder! jy is siek in jou kop! jy wil mense ontvoer om geld uit hulle te kry! en toe word jy gevang! ek is seker jy sal nooit weer 3 oktober in jou lewe vergeet nie

  • anoniem8 6 Oct 2014, 02:41 PM

    die ou is VRYDAG gevang! want hy ontvoer onskuldige mense om geld uit haar familie te kry SIES man!

  • Dawie10 2 Oct 2014, 11:47 PM

    hy het my en my vriend se geld gevat, na n vriendin se verwysing, wie ek dink saam hom in die ding is. Maar soos Leam Neeson se, i will look for you, and will find you!! See you soon ...Francois Laat weet as julle updated foto soek van hom en sy vriendin Jordeen.

  • jacoba 20 Jun 2014, 03:46 PM

    Francois jy hoort agter tralies, jy het my familie groot skade berokken, jy is n dief, manupileeder,n sigopaat..Jy is siiiiieek.en n bedrieer

  • Willie Joubert 20 Jun 2014, 09:58 AM

    Dit is die waarheid hy skuld my ook n klomp geld en hy het my swaer en my skoonsus ook gevang op die selfde manier.Hy is n skelm,en hy doen dit orals waar hy gaan.Mense soos hy hoor agter trallies. Willie

Popular categories