Scam on bike trailer sale


This guy Laurent is advertising bike trailers for R5000. He work under Aloy multi trading. He agreed on 50 percent deposit and 50 percent on delivery. Once i paid the deposit he then informed me his supplier does not Accept this anymore and i must pay the other 50 percent directly unto the supplier account. once i did the transfer i never heard from him again. I still don't have the trailer. This is a scam and i have lost my money. 

Report ID: 5906
Crime Category: Other
Province: Gauteng
City/Town: JOHANNESBURG
Suburb: N/A
Address: Upington
Crime Date/Time: 13 Mar 2014, 00:03 AM
Reported By: Username5906
Reported Date: 13 Mar 2014, 10:03 AM
Related Link: View

Join the conversation

  • Marinda Du Plessis 24 Mar 2014, 12:44 PM

    Baie dank aan al julle mense wat die guts het om hier n complain te lodge. ek het amper dieselfde ste afgetrap!! baie dankie

  • Username5906 23 Mar 2014, 08:31 AM

    Ek hoop hulle vang die ou. Sulke mense hoort in die tronk. Gelukkig help die site om re voorkom dat nog mense hulle geld verloor

  • Esta 22 Mar 2014, 09:39 PM

    My vriend van Springbok het my man gestuur om na die ou se trailers te gaan kyk.Hy gee 'n Upington adres. Met aankoms by die adres het een van die werkers by die adres gese dat daar daagliks mense opdaag met dieselfde storie.Mense kom selfs so ver soos Namibie om dit te kom besigtig. SCAM. Gelukkig het hy niks inbetaal nie.

  • Maxie 17 Mar 2014, 07:19 PM

    Ek het op Gumtree n kos trailer gesien en email gestuur ook na di Laurent.Hy ht n telefoon nr gegee en mt my inverbunding getree deur email is nog steeds besig om mt my te onderhandel wl ook he ek moet 50%deposit gee of kan konsuis di geld mt aflewering gee.Mense moet ni mt di man deel ni hy is n skelm.Hy adverteer oorsee se trailers en se hy bou dt self hier in Suid-Afrika

Popular categories