Absa "stealing" Money from US


Hi Almal

Hier gaan ons alweer. Nou wil Absa ook die bokke kom kies. Ek is self ‘n absa klient, wat alreeds in gesprekke met die polisie en Absa vanoggend was. Waar kry Absa die geld om sokker, rugby curriebeker en nou die Bokke te borg. Ek het hulle uitgevang deur een Klein transaksie.

Op 3 September het Absa van my rekening R19.50 afgetrek vir “Absa rewards”. Ek het hulle genader om uit te vind waar ek hulle toestemming gegee het hiervoor. Hul antwoord aan my was dat ek in Mei 2010 deur ‘n telebemarker genader is en ek toe toestemming daarvoor gegee het. Iets wat ek NOOIT doen nie. Ek teken slegs vir toestemming. Toe ek hulle skielik, na aanleiding van vanoggend se berug hieroor konfronteer, ontvang ek ‘n sms: “ Dear Mr ?. You have been deregistered from Absa Rewards program.”

Werk gou uit:

R19.50 by 1 miljoen kliente (wat nerens toestemming gegee het nie) = R19 500 000.00 miljoen in een maand. Maal dit met 12 en jy kry R234 000 000.00 miljoen per jaar. Dis hoe ons as gewone landburgers deur hulle ingeloop word. Hierdie moet bedrog wees!!! Dit is waar hulle die Miljoene kry om te borg.

En dan het Absa die vermetelheid om voor te skryf watter “kleur” in die springbokspan moet wees. Hoe lank gaan ons nog toelaat dat ons, as sportondersteuners wie se geld almal wat by rugby betrokke is se vet salarisse betaal, so ondermyn gaan word.

Hoe lank gaan ons duld dat ons tradisie vertrap gaan word deur mense in poste agv hul velkleur. Waar is die trots Suid-Afrika? KOM ONS STAAN OP EN VEG VIR ONS RUGBYTROTS!

Stuur hierdie na almal asseblief en gaan kyk op jul bankstate wie van julle ook besteel word.

Is daar enige regsman/polisielid wat bereid is om die saak vir ons almal aan te vat asseblief??

MENSE DIT IS TYD DAT ONS OPSTAAN EN DIE TIPE VAN BEDROG UITROEI EN OOK OM ABSA OP SY KNIEE TE DWING DEUR ONS REKENINGE TOE TE MAAK EN ABSA TE LAAT VOU SOOS SAAMBOU DESTYDS!!!! WAT KEER ONS? LOJALITEIT? BOG!! HULLE VOEL NIKS VIR ONS NIE!

Currie Cup too white - ABSA

Report ID: 599
Crime Category: Other
Province: Nationwide
City/Town: Nationwide
Suburb: Banking
Address: Absa Bank
Crime Date/Time: 7 Oct 2010, 00:10 AM
Reported By: Report A Crime
Reported Date: 8 Oct 2010, 09:10 AM
Related Link:

Join the conversation

  • Unknown 8 Oct 2010, 09:41 AM

    MMMMMM

Popular categories