Wes - Kaap Minister van Veiligheid en Sekuriteit


Daar was 'n insident tydens 'n uitsending van die Wes - Kaap Parlement in 2013 waar daar nog GEEN uitsluitsel gekom het nie.  Tydens die sitting wat op DStv kanaal 408 uitgesaai is, het 'n lid van 'n opposisie party die pemier (Zille) tydens vraetyd waar vrae aan die premier gtevra kon word, een van die Ministers van die premier beskuldig van DWELMS.  Dit is 'n baie ernstige aantuiging om teen 'n minister te maak.  Dit was opvallend dat die media NOOIT 'n woord hieroor gesê het nie.  Die publiek het dus nie kennis daarvan geneem tensy hulle na die uitsending gekyk het nie.  Wat sou die Wes - Kaap Premier se optrede gewees het indien enige ander minister van "dwelms" beskuldig word.  Ons almal weet teen die tyd dat die premier en leier van die DA baie graag die media gebruik om oor ander te kla - dan verwag sy dat die media die hele land moet inlig, maar wanneer die klip in haar voet is, gebeur daar absoluut NIKS.  Hoe kry sy dit reg dat die media altyd daarvoor val?  Hoekom mag die publiek nie weet oor die beskuldiging van dwelms teen die betrokke minister nie?  (Wes - Kaap Minister van Veiligheid en Sekuriteit.)  Daar is iets in die optrde van die media wat nie sin maak nie.  Wanneer daar betogings teen dienslewering in die Wes - Kaap is, is die media (SABC) ook nie baie lus om dit te wys op al die nuuskanale nie.  Hulle sal dit miskein nog wys op die Afrikaanse nuus, maar glad nie op die ander nuuskanale nie.  Die vraag is nou waarop die media die DA se "sondes" van die publiek weerhou.  Die publiek het die reg om hiervan te weet en NIEMAND kan daarteen stry nie. 

Report ID: 6112
Crime Category: Drugs
Province: Western Cape
City/Town: CAPE TOWN
Suburb: N/A
Address: Wes Kaap Parlement
Crime Date/Time: 10 May 2014, 00:05 AM
Reported By: Username6174
Reported Date: 10 Apr 2014, 17:04 PM
Related Link:

Start the conversation

Popular categories