EMOSIONELE TEISTERING


Die media in Suid - Afrika is besig om die publiek emosioneel te teister met berigte wat NOOIT plaasgevind het nie.  'n Ruk gelde was daar 'n berig van 'n beweerde verkragting.  Dit het NOOIT plaasgevind nie,maar is slegs in die media geplaas om 'n ryk boer te vang.  Hoeveel sulke berigte is daar nie nog nie?  Die media versuim ook die meeste van die tyd om die publiek in te lig oor betogings en oproer in die WES - KAAP.  Wie is veronderstel om doe media oor bogenoemde in te lig?  Is dit dan nie die polisie nie?  Die wetstoepassers in dus bewus van die media wat die publiek emoioneel teister en pluk vrugte daaruit.  Ons moet die skille van ons oë afhaal en agter die kap van die byl kom.  Die publiek word baie lekker om die bos gelei met berigte in die media wat net geplaas word om nog "ryk boere" te vang.  Hoe wettig is dit as die polisie nie die media inlig oor betogings en oproer nie?  (Ons hoor gereeld van "korrupte" polisielede.) 

Report ID: 6158
Crime Category: Other
Province: Western Cape
City/Town: CAPE TOWN
Suburb: N/A
Address: CAPE TOWN
Crime Date/Time: 16 Apr 2014, 00:04 AM
Reported By: Username6174
Reported Date: 16 Apr 2014, 16:04 PM
Related Link:

Start the conversation

Popular categories