WES - KAAP POLISIE


Het Helen Zille 'n korrupte polisiemag in die Wes - Kaap?  Hoekom stel hulle nie die media in kennis van al die betogings in die provinsie nie?  Word hulle dalk omgekoop om stil te bly.  Dit is ons mense wat tydens betogings op die N1 naby die lughawe met klippe gegooi word - Zille en die DA is baie UITGESPROKE oor ander dinge, maar as hulle in die soeklig kom, bly hulle stil en praat dit weg.  Ons gaan nêrens nie - ons wil weet wat aangaan dat die DA se "sondes" nie op die lappe kom nie?  Daar is tog iets aan die gang - WAT? 

Report ID: 6174
Crime Category: Corruption
Province: Western Cape
City/Town: CAPE TOWN
Suburb: N/A
Address: CAPE TOWN
Crime Date/Time: 21 Apr 2014, 00:04 AM
Reported By: Username6174
Reported Date: 21 Apr 2014, 12:04 PM
Related Link:

Join the conversation

  • Avra 26 May 2014, 06:45 AM

    Jy is verkeerd. Dit is nie net in die Wes-Kaap nie. In Pretoria het die DA saam met die ANC gestem dat die straat name verander moet word. Dit was net die VF Plus wat daarteen was. Jammer dit was nie geopenbaar mvoor die verkiesing nie....... Groete.

Popular categories