Selling TV's for very cheap prise


Mr Anton Smuts pretending to be a psychotrist,first befriend you ,then selling big screen TV's to you. He said that he tendered on  a container in Durban habour and it was full of TV's. You pay him and the next day he is back claiming that the harbour authorities called him and asking for the full tendered amount before releasing the container and that he now need a loan to pay them. He already sold the rest of the TV's and was paid for it by cheque and that cheque must now first be cleared at his bank and that take 10 days. He will pay you back as soon as the cheque is cleared and as interest he will pay you back your loan plus a part of his profit. He is a fraudster and a scammer.

Report ID: 6412
Crime Category: Fraud
Province: Free State
City/Town: BLOEMFONTEIN
Suburb: Lilyvale
Address: Atlas cres.,Pentagonpark
Crime Date/Time: 11 Mar 2014, 00:03 AM
Reported By: Username6412
Reported Date: 27 May 2014, 09:05 AM
Related Link:

Join the conversation

  • Livinglife 31 Oct 2016, 02:24 PM

    hi birdman is there a number i can contact you on I think i might just have been conned by this person

  • johan89194 28 Aug 2016, 07:45 PM

    Any new news regarding Anton and his cases?

  • Username6412 21 Jul 2016, 09:45 AM

    The last time I talked to the investigating officer in May , he told me that Smuts was not yet arrested.I don't know how the Police opperate !

  • johan89194 21 Jul 2016, 09:31 AM

    What is the latest on Anton. Is he locked up yet or still on the run.....

  • johan89194 6 Jun 2016, 06:11 PM

    I spoke to mr Marais to tell him that Anton is operating in Limpopo and he said that he was aware of that because his got contact with Anton. So why cant they arrest him.

  • Username6412 6 Jun 2016, 09:23 AM

    Hi everyone - just go to your local police station , give them his whereabouts and tell them that he was already convicted and a warrant issued for his arrest (case Nr. 115/05/2014). The case was registered at Bayswater Police station in Bloemfontein.

  • Birdman 6 Jun 2016, 08:09 AM

    Marnus 07 i lost money to exactly the same story

  • Birdman 6 Jun 2016, 08:04 AM

    Hi everyone i just lost R8500 from this individual too in january im located in polokwane limpopo and hav still not been able to find him.

  • johan89194 12 May 2016, 06:45 PM

    What is the latest on Mr Sweet talker. A warrent was issued a few months ago.

  • Username6412 26 Feb 2016, 11:49 AM

    A warrant was issued by the court for anton smuts arrest and the police is looking for him as he is a fugitive. If anybody know of his whereabouts can you please contact the investigating officer mr Marais at 083 262 3887

  • marnus07 19 Jan 2016, 04:33 PM

    Nop his in jail with help from police and made a case of fraud, and gave the police the inspector in Bloemfontein info to them there are more than 15 case of fraud, so one less con to worry about Wil give case Nr as soon as I have it

  • marnus07 19 Jan 2016, 04:33 PM

    Nop his in jail with help from police and made a case of fraud, and gave the police the inspector in Bloemfontein info to them there are more than 15 case of fraud, so one less con to worry about Wil give case Nr as soon as I have it

  • Username6412 18 Jan 2016, 05:17 PM

    Marnus, I trust that you did not fall for his lies. Maybe he is trying to make some money to pay all the people before next Friday - because if he don't a warrant will be issued by the magistrate for his arrest and his sentance of 15 years jailtime will start

  • marnus07 18 Jan 2016, 03:26 PM

    Well I have the same thing running now Anton smuts selling came and said there's a spaza shop closing with lost of stock and fridges and liquor said he needs to have half of the money. So said go deliver the stock and what he can't sell he must bring, contact Nr +27728267043 and he is in polokwane at this stage

  • Username6412 22 Oct 2015, 11:35 AM

    Rodo, why dont you lay criminal charges against him at your local police station - that is what we did and it worked

  • rodo 22 Oct 2015, 11:10 AM

    this smooth talker has taken money by me as well in PE. even gave me a receipt.
    story was selling sugar and sigarettes to spaza shops. doubling money over night. also selling popcorn to all the shops at schools. I have on email all the whatsapp conversation and back and forth stories and promises and and and....
    met him by him selling dvd's

  • Username6412 16 Oct 2015, 03:18 PM

    Aan al die benadeeldes: Beskuldigde is op 13 Okt 2015 skuldig bevind en gevonnis tot 15 jaar tronkstraf, opgeskort vir 5 jaar op voorwaarde dat hy voor 29 Jan 2016 al die benadeeldes (wat kriminele sake teen hom gemaak het)ten volle moet terug betaal, by gebreke daaraan verval die opskorting en moet hy dan die 15 jaar gaan sit.

  • Johan67 22 Jun 2015, 05:05 PM

    Blackie ek is nie seker nie maar weet hy is besig met n popcorn besigheid en n dvd winkel.

  • Username6412 21 Jun 2015, 08:15 AM

    Johan, die hof is nie tevrede met sy uitstel taktiek nie en wil dan die saak vorentoe neem. Is daar ook 'n kriminele saak teen hom in PE aan die gang ?

  • Johan67 19 Jun 2015, 07:53 PM

    Naand blackie. dankie vir informasie. wat gebeur die 13de dan. is dit verhoor of wat.

  • Username6412 19 Jun 2015, 11:46 AM

    Die saak is toe weer finaal uitgestel na 13 Oktober - Die hof het te kenne gegee dat dit sy laaste uitstelling is

  • Username6412 18 Jun 2015, 08:18 AM

    Johan, sal jou laat weet na more se hof verrigtinge

  • Johan67 17 Jun 2015, 09:55 PM

    wonder of die saak weer uitgestel gaan word?

  • Johan67 28 Mar 2015, 07:59 PM

    hi mnr Swart. weet jy dalk wat die rede vir uitstel was hierdie keer?

  • Username6412 26 Mar 2015, 10:40 AM

    Hierdie bedrogsaak is gister weereens uitgestel na die 19de Junie

  • Piel 18 Mar 2015, 12:20 PM

    Johan, ek wil nie feel se nie, want ek ken hom en sy famielie. Ek kan ook vir jou se dat sy sussie is die een wat onder sy naam post. Sy famielie is goeie mense wat nie verdien wat hy aan hulle doen nie. Sy famielie slaap nie a.g.v die dinge wat hy aanvang en ek kry hulle baie jamer, want hulle is glad nie soos hy nie. Hulle will ook maar net he die stront moet stop. Hulle is sy famielie en sal hom altyd lief he en probeer beskerm.

  • Johan67 18 Mar 2015, 06:52 AM

    Piet. kyk na die woordeskat wat gebruik word as " Anton " post. dit is dieselfde taalgebruik as waneer jy met hom praat. let mooi op.

  • neels6 17 Mar 2015, 07:27 PM

    Hoekom kontak Giel nie sommer self cart blance nie? Aangesien hy reeds die skakel tot sy beskikking het? Hoekom moet iemand anders Dit doen?

  • Giel 17 Mar 2015, 04:53 PM

    Wie sien kans om carte blanche te laat weet? Kliek Hier... http://carp.co.za/submit-a-story

  • Piel 17 Mar 2015, 04:40 PM

    Mense, dit is nie anton wat die blad lees nie, dis sy famielie wat onder sy naam post. Ek weet trust my, hy het fokol black baadjie friende nie.

  • r schoeman 15 Mar 2015, 01:47 PM

    Gelukkig hoef jul nie a smuts te diagnoseer nie! Bepaal jul net by jul geld wat verlore is by die polisie... En jul skinderblad sover ek weet word jul sake aangekla en dit wat jul hier doen is ook naamskending van jul kant so dis waar wat hul se dit vat een om n ander uit te ken!

  • Johan67 14 Mar 2015, 02:52 PM

    ok. wonder wat is fout met hom?

  • Username6412 14 Mar 2015, 01:21 PM

    Johan, nie seker nie. Die staats aanklaer,mnr Muller, se hy, Smuts, moes eers blykbaar 'n dokter gaan sien hier in Bloemfontein

  • Johan67 14 Mar 2015, 12:19 PM

    wat was die rede vir die uitstel???

  • Username6412 14 Mar 2015, 06:57 AM

    Johan die hofdatum is weer uitgestel na die 26ste Maart

  • Username6412 14 Mar 2015, 06:54 AM

    Henry, al is dit 'n pyn - sluit aan by die 10talle ander en le 'n kriminele klag by die polisie

  • Johan67 6 Mar 2015, 05:16 PM

    Henry, die ding nou is dat Anton ook hier lees. So hy sal jou geskrewe sien en dan soos met almal probeer reelings tref om af te betaal aan die geld. Dis jou besluit wat om volgende te doen.

  • Johan67 6 Mar 2015, 04:45 PM

    genade Henry. wat se hy as jy hom bel? So daar is geen einde nie en hy kom weg met almal se geld. hy was juis vandag mos in die hof.

  • Henry 6 Mar 2015, 01:48 PM

    In P.E uit R38K gescam. My studente Geld. Ek kan nie glo dat 'n wit afrikaans sprekende man dit aan ander kan doen nie? Hoe slaap so persoon in die aand? Na ons met die selfde storie gevang is. Eers drank, toe tv's en fietse en meer as 3 maande vir ons geld wag het ek besluit om aanlyn te soek vir Mnr Smuts. Ek kon nie my oe glo toe ek die webwerf sien nie. Blatant steel en lieg??? Behalwe vir die feit dat ek nou onder groot finansiele druk is agv Anton . My studie geld is nou daarmee heen, is ek diep teleurgesteld in mensdom - veral my eie sogenamde "Afrikaners". Al gaan dit finansieel swaar is daar geen rede om ander se "hard earned" geld te STEEL nie. Wat stel julle voor moet ek doen?

  • Johan67 6 Mar 2015, 10:25 AM

    more julle. laat weet asb wat gebeur het vandag in die hof. baie dankie

  • Johan67 27 Feb 2015, 11:56 PM

    Die 6de kom nader. hopelik loop als seepglad en is daar nie weer n uitstelling nie.

  • neels6 19 Feb 2015, 08:56 PM

    Johan, dan moet julle die ding beslis onder die aandag van julle plaaslike koerante bring met verwysing na hierdie artikel. Sodat baie meer mense bewus kan wees hiervan. Julle engelse sowel as afrikaanse koerante daar.

  • Johan67 19 Feb 2015, 07:21 PM

    hi neels. daar was as n artikel oor Anton in dit Son koerant oor tv's was verkoop is maar nooit afgelewer is nie. sy verskoning was dat die skeepshouer beskadig was en die tv's nat geword het. so vele mense is bewus van sy streke.

  • neels6 17 Feb 2015, 02:41 PM

    Daar het julle dit nou!!!

  • anton18 13 Feb 2015, 06:09 PM

    jy soek nou geselskap..skinder met jou ander blog pelle...lees mooi ... u naam is nie genoem nie...ek kan dink en ook soos jy stellings maak..maar doen dit subtiel...nie beledegend nie..klets rustig verder...ONS..monitor dit..dalk staan ek nie alleen in die hof nie.

  • Johan67 13 Feb 2015, 01:10 PM

    ek verstaan nou nie? jy se ons is duiwels maar wie is aan die verkeerde kant van die gereg. kry jou feite reg mnr.

  • anton18 12 Feb 2015, 10:02 PM

    johan..kyk na jou eie familie..moenie bekommerd wees oor my vrou nie..sy weet wat gebeur het..vra maar vir jou blackie vriend...sy ondersteun my.julle krap so lekker rond in my goed en glo my ek het nie n probleem daarmee nie..maar ek doen dieselfde met julle klomp op die blad se goed..ek het ook al baie gaan rondkrap..sjoe jul sal verbaas weet wat uitgekom het oor sommige mense wat so gereeld kommentaar lewer..klomp duiweltjies hier teenwoordig..

  • anton18 12 Feb 2015, 09:23 PM

    terloops....die borg was toe nie 10000 nie..ek het vo lgens julle mos connections in die wet wereld..nou wonder julle spul seker wie het dit betaal..dalk een van my vele swart baadtjie pelle by die casino..

  • anton18 12 Feb 2015, 08:48 PM

    kom ek antwoord julle..ek het die borg betaal..nou hoef julle nie soos n klomp ouetehuis tannies te skinder onder mekaar nie..

  • Johan67 12 Feb 2015, 04:19 PM

    weet iemand anders of hy borg betaal het.

  • Username6412 12 Feb 2015, 03:40 PM

    Johan,hy het toe in die hof verskyn. Die regter het 'n nuwe borg van R10,000.00 opgele en die saak uitgestel tot 6 Maart 2015. Weet nie of hy die borg betaal het nie

  • Johan67 12 Feb 2015, 03:22 PM

    weet iemand dalk wat vandag in die hof gebeur het. laat weet asb.

  • neels6 12 Feb 2015, 08:52 AM

    Dit kan dalj goed wees om die media,plaalike koerante en dalk radio stasies van die persoon se aktiwiteite in te lig. Sodat die wyer publiek kennis kan dra van so n persoon in hulle gebied.ter beskerming van die publiek en ook homself.

  • Johan67 11 Feb 2015, 11:17 AM

    hou ons asb op hoogte van sake more aangesien ons in PE ook belangstel wat gebeur met Anton. dit is nou as hy gaan opdaag.

  • Johan67 9 Feb 2015, 09:57 AM

    hi neels. soos ek verstaan is hy uit op borgtog. hou korrektiewe dienste dan nie toesig oor hom nie. hy boer in die casino. ek kry sy vrou jammer want wat gaan sy doen as hy moet toegesluit word.

  • neels6 9 Feb 2015, 07:55 AM

    Anton is n kenner van die regstelsel enmet sy gladde mond en vinnige redenasievermoee kom hy weg met moord. Eers hier in bloem en nou in die oos kaap. Waar hy reeds verskeie mense mislei het. Hy hetook voirheem al daar met die gereg gebots. Verw Tolla vd Merwe saak. Hy " rol" die geld wat hy van sy "slagoffers" kry. Betaal diegene wat wel sake teen hom maak en kom weg met geld van due wat hom "glo" Dis jammer!!

  • Johan67 7 Feb 2015, 07:57 AM

    dis asemrowend dat hy nie sy les leer nie. hy het my in die casino van die goedere wat hy goedkoop kry vertel. hy het gese ek kan my geld verdubbel binne 10 dae. wonder of hy gaan opdaag vir sy hof verskyning?

  • Username6412 5 Feb 2015, 12:28 PM

    Volgens die ondersoekbeampte kom hy weer die 12de Feb voor.

  • Johan67 4 Feb 2015, 04:31 PM

    hoe kry die man dit reg. hy vertel dieselfde storie hier in PE. beloof groot geld maar kom met stories dan. wanneer moet hy weer voorkom?

  • Username6412 22 Jan 2015, 11:30 AM

    Al die benadeeldes - Anton se saak was vandag maar hy het nie opgedaag nie. Daar was ongeveer 10 klaers wat teen hom moes getuig en blykbaar het die regter 'n lasbrief vir sy inhegtenisneming uitgereik.

  • Username6412 2 Jan 2015, 03:20 PM

    Whitey , this guy (Anton Smuts) is due to be in court in Bloemfontein on 22 Jan 2014 on numerous counts of fraud. He is also an old jailbird and is currently out on parole.Don't buy any of his stories.

  • whitey 2 Jan 2015, 02:00 PM

    This guy was with me today trying to sell tendered goods which will arrive in 10 - 14 days. Been trying to contact anyone to get more info on this guy.

  • Username6412 6 Nov 2014, 06:06 PM

    Piet steyn kan jy ons dalk n update gee van wat aan die gang is met Anton we saak?

  • Muller3 17 Oct 2014, 08:59 AM

    Hi Lee please can you make contact with me 0763300715. Thanks

  • Lee54 14 Oct 2014, 11:08 PM

    Just to give u all a update. This Anton is still scamming people in Port Elizabeth out of there hard earn money. He is still selling TVs and is moved to ipads and laptops. He walked in my business and sold ad space. Not thinking much better of it I paid him and got a cash slip. Few days later Anton tried his move, offered me a deal with this tender where i can buy a tv for R3080 or laptop. His shipment is comming and needed money. I told him i will think about it. What luck of me when i googled it i come to this website. Saved by u guys. Info: He is in Port Elizabeth, drives a white BMW. His number is: (072) 8267043 Hope it helps and thank you for posting this info.

  • a. vermaak 10 Oct 2014, 12:43 PM

    Do you know that guy mr smutts is in p.E and still selling Tv's, my friend is waiting almost 3 weeks for her tv.. What's going to happen, he is taking people's money and getting away with it, why is he on the street, my question?????

  • Username6412 8 Oct 2014, 02:40 PM

    Samantha,you can call detective DIRADINGWE at Bayswater police station and ask for the status of the case nr. 115/5/2014

  • SAMANTHA10 8 Oct 2014, 12:51 PM

    how do you contact the person handling the case with no name and contact number

  • Piel 16 Sep 2014, 09:30 PM

    Hey, wil enige iemand dalk 'n TV koop? Ek belowe dis baie cheap! Ek wag net vir my skeep om in te kom... Regtig mense...Shame, google OLX.

  • Username6412 16 Sep 2014, 07:54 AM

    Weet iemand dalk wat het toe die 15de in die hof met die sielkundige gebeur ?

  • Elmarie11 11 Sep 2014, 12:39 PM

    Hy moet Maandag 15 September weer in hof wees

  • mike21 16 Aug 2014, 08:17 PM

    Piet Steyn Hoe en waar kan jy persoonlik gekontak word??

  • S. Fourie 16 Aug 2014, 02:32 PM

    Kon nie die hofsaak maak weet net vorige eise teen hom is daar enige nuwe nuus I.v.m beskuldige

  • Username6412 10 Aug 2014, 05:30 PM

    S.Fourie. As jy ook een van die besteeldes is en graag wil weet wat aangaan, gaan Donderdag 14 Aug hof toe en hoor wat se die regter. Ek sal ook graag wil sien of hy die regter kan belieg.

  • S. Fourie 10 Aug 2014, 09:44 AM

    Enige vefdere nuus op beskuldigde? Gaan hy wegkom?

  • mike21 9 Aug 2014, 04:10 PM

    B Swart Sy nuutste adres is by Sers Diradingwe, ondersoek beampte by Bayswater SAPS, beskikbaar. Hyt nie verdwyn. Hy woon tans daar naby PE.

  • Username6412 7 Aug 2014, 04:35 PM

    Piet Steyn Ek weet nie of dit enigsins relevant is of julle dalk kan help met die Anton kriminele saak nie.Hy het 'n skulderkenning by my prokureurs geteken en daar is vonnis teen hom by die siviele hof gekry en ook 'n lasbrief vir eksekusie en beslaglegging waarna hy toe verdwyn het. Die balju kon hom na vele probeerslae nie opspoor nie. Kan jy dalk 'n indikasie gee in watter hof hy op die 14de moet verskyn?

  • piet steyn 5 Aug 2014, 10:29 PM

    Sy saak is uitgestel tot 14de aug hul speel vir tyd omdat hy op parool uit is maar doen my bes, ek het laat toesluit maar iewers in die binne kringe help iemand hom, maar ek dink die klapper se lont is nou baie kort,gaan lekker lag, sy slim tong het hom ingehol

  • mike21 2 Aug 2014, 11:07 PM

    B Swart. Contact investigating officer sgt darindingwe? Re info supplied and not yet followed up.

  • Username6412 31 Jul 2014, 12:49 PM

    Anton het toe nie gister in die hof verskyn nie en daar is 'n lasbrief vir sy inhegtenisname uitgereik - volgens my prokureur.

  • K Cremore 15 Jul 2014, 11:46 AM

    Hi die speurder het ons laat weet dat Anton PE toe getrek het. Blykbaar het hy 'n dobbelprobleem en gebruik die geld wat hy by mense steel om mee te dobbel. Hoe ookal dit sy, hy gaan nou net verder in PE die mense bevark!!!

  • Username6412 13 Jul 2014, 07:37 AM

    S Fourie - dit was in die koerant. Hy is toe uit op borg van R3000.00 en volgens my prokureur verskyn hy weer die 30 ste Julie in streekhof nr 15

  • S. Fourie 12 Jul 2014, 07:09 PM

    Dat die beskuldigde in die hof moes verskyn... wat het nou met beskuldigde gebeur

  • Username6412 7 Jul 2014, 03:14 PM

    S Fourie - van watter inligting praat jy ?

  • J Smuts 3 Jul 2014, 12:24 PM

    Het enige iemand meer inligting

  • S. Fourie 25 Jun 2014, 07:41 PM

    Ek wil ook graag weet B Swart by wie jy die inligting gekry?

  • Username6412 21 Jun 2014, 06:44 AM

    Weet iemand dalk wat het toe met die beskuldigde gebeur? Ek het gehoor dat hy gister in die hof sou verskyn maar terselfde tyd 'n ongedateerde brief van die polisie gekry waarin hulle verklaar dat die publieke aanklaer nie die saak verder wil neem nie en die saak as afgehandel beskou.

  • Username6412 13 Jun 2014, 07:15 AM

    Piet Steyn: Ja hulle het gister probeer en belowe om sy BMW as kollateraal te gee as ek die saak terug trek.Ek het reeds 'n siviele saak by prokureurs om my geld terug te kry.Ek het nie die kriminele saak gemaak om my geld terug te kry nie maar om my morele verpligting teen die samelewing na te kom.

  • piet steyn 12 Jun 2014, 05:48 PM

    B swart asb moet nie jou saak terug trek nie daai man is besig om jul te flous na wat ek verneem maak hy nuwe beloftes, om en dit is ne om weg te kom. Ons sal beslag le op sy eiendom wat julle jul deel uit kan terug kry,so asb geen genade

  • K Cremore 12 Jun 2014, 02:15 PM

    Baie dankie!!!! Gaan vanmiddag 'n saak oopmaak!!! Dis goed om te weet reg geskied nog.

  • Username6412 12 Jun 2014, 07:37 AM

    Aan Piet Steyn As jy van die polisie (of dalk Valke) is moet ek julle gelukwens.Dit gee my hoop vir ons land om te sien dat daar wel nog teen korrupsie en bedrog opgetree word. Vir wat dit werd is: Mnr Smuts het eendag aan my genoem dat hy 'n stoor huur op die Jagersfontein pad waarin hy al die goedere waarop hy getender het stoor tot tyd en wyl hy weer 'n koper daarvoor gekry het

  • piet steyn 12 Jun 2014, 12:29 AM

    Baie goeie nuus vir al jul betrokke persone,ek het saak opgevolg en Mnr Smuts is gearresteer om 23.49 op 11 /06/2014 .baie dankie dat ons op saak no 115/05/2014 kon werk,ek vra dus dat die persone wat nog nie n saak no het nie so spoedig moontlik na Buyswater polisie aanklag kantoor die saak gaan aanmeld.ek is tot jul diens indien enige persoon enige probleme het.laat boodskap hier en ek sal jul kontak

  • Username6412 11 Jun 2014, 09:15 AM

    I went to Bayswater Police Station and the case Nr is 115/05/2014

  • K Cremore 11 Jun 2014, 08:53 AM

    Thanks very much, you have much more info than we had. He took R3080 from us. A week ago we still had contact with him, but none since. Which police station did you go to, so that I can go to the same one. Thanks for your help

  • Username6412 11 Jun 2014, 08:24 AM

    Hi mr Cremore. Sorry to hear that.This kind if people need to be investigated by the police. That is why I reported a fraud case against him and I suggest that you do the same.His name is Anton Smuts and his wife is Adri. They stay in Bella Donna Nr 16, Lilyvale, Bloemfontein and drive a dark blue BMW ,previously with a NC registration but he removed his registration plates.His wife's sel nr is 082 380 9444 and his email adress is aasmuts@vodamail.co.za. Needless to say that they are not responding to any calls or mails.He stole R13000.00 from me.

  • K Cremore 11 Jun 2014, 06:41 AM

    Sorry to say but the same story happened to us. TV, harbour, psychologist..... do you have any further details on him? car licence plate perhaps? We only have his name and cellphone nr.

  • Username6412 29 May 2014, 08:18 AM

    I am sure we were scammed by the same guy for the reason that I did not mention the name J.D.and the fact that he supposedly working with children( in my case also with inmates). In my case J.D. was the guy who bought all the Tv's from him and paid him with the cheque that was never cleared.Were you also scammed? I did report the insident to the police.

  • A Kruger 28 May 2014, 07:53 PM

    If I read your statement it feels that I have written it myself. If I can add to this: his contact working with the containers is apparently a guy with the name J.D. He will also tell you that he has a PhD in Psychology and that he specializes in working with children with bipolar disorder. That is the reason why he rather consult the patients at their homes where they feel comfortable (that is also apparently the reason why he doesn't dress up for work as children will be more comfortable with him working in casual clothes.)

Popular categories