FIFA/MTN SCAM


Ek wil net graag onder almal se aandag bring dat daar weer scammers besig is wat FIFA en MTN name gebruik. Die sms is van  0736378625 "U have won R1.5 million from Fifa call steve adams 0844887116". Omdat ek nie vir enige kompetisie ingeskryf het nie, weet ek dat hierdie 'n scam is. Ek het wel vir Steve gebel, sy opdrag was dat ek 'n R180 MTN kaartjie moet koop en vir hom die voucher nommer sms. Dis waar ek gestop het. Ek gaan dit beslis nie doen nie. Ek wil graag he dat mense moet weet hierdie is scammers. Hierdie mense bel jou ook nie, jy moet hulle bel. Toe ek vir hom sms dat ek sy nommer en naam op facebook ensv gaan sit was hy vining om my te bel en te verduidelik. Hierdie Steve is ook glad nie Afrikaans sprekend nie, hy praat met 'n gerolde engelse aksent. Ek wil nie die rasis kaart speel nie, maar hierdie man klink beslis vir my na 'n Swart man, baie beslis nie 'n Indiaanse- of Witman nie. Sy van is ADAMS??? So.. mense wees gewaarsku!   

Report ID: 6712
Crime Category: Fraud
Province: KwaZulu/Natal
City/Town: Richards Bay
Suburb: Meer en See
Address: Cellphone
Crime Date/Time: 28 Jul 2014, 00:07 AM
Reported By: Username6713
Reported Date: 28 Jul 2014, 13:07 PM
Related Link:

Start the conversation

Popular categories