Holiday Rental Scam


Sy naam is Pieter / Hein Viviers PH. Die man in die duikpak op die foto. ID: 810808 5095 085. met adres Klipdrif Boerdery Robertson 6705. Sel Nr: 076 487 1169 / 084 318 5543. Bedryf onder die bank rek van L. Viviers. Absa spaarrek. 120 993 0281. Hy gebruik die e-mail adres van deepseadivers@gmail.com Daar is ook 'n ander adres van steelworxcustoms@gmail.com. Hierdie kerel kom baie vriendelik en opreg voor. Pasop, moenie geflous word nie, hy is geslepe. Hy adverteer 'n huis te huur in 1 Groenkop str Hartenbos vir Desember vakansie verblyf. Hy dring aan op 'n deposito van 50% en sodra jy dit oorbetaal het kom hy met allerhande persoonlike probleme van skeisake tot opgradering van die huis binne. Hy stuur tot foto's van die kombuis wat hy opgradeer. Hy vra dan of jy nie die uitstaande gedeelte van jou betaling kan indeponeer nie sodat hy die kombuis kan klaar maak voordat jy opdaag vir jou vakansie. Hy se ook dat die huis in die mark is en dat jy hom kan koopvir 'n goeie prys. So vang hy jou.Ek het toe 'n kolega in George gestuur om na die huis te gaan kyk omdat die skelm mos daar werk aan die huis. Hy was nie daar nie. Sover ek uitgevind het behoort hierdie huis nie aan hom nie. Daar bly mense permanent in die huis en daar word geen kombuis of enige verbeterings aan die huis gedoen nie.'n Bedrog saak is by die polisie hangende gemaak en hierdie skelm sal binnekort gevang word. Ek hou julle op hoote met vordering. 

Report ID: 6923
Crime Category: Fraud
Province: Western Cape
City/Town: Mossel Bay
Suburb: Hartenbos
Address: Hartenbos
Crime Date/Time: 21 Aug 2014, 00:08 AM
Reported By: Username6923
Reported Date: 8 Sep 2014, 10:09 AM
Related Link:

Join the conversation

  • Username6923 10 Sep 2014, 01:28 PM

    Francois, maak kontak met my. My nr is 083 448 9488. Ek het al met regstappe begin en het ook al 6 sake tussen hom en sy suster hangende gemaak. Ek is warm op sy spoor en jy sal jou deposito terugkry. Maak kontak seblief, dit versterk my saak teen hom.

  • Francois olivier 10 Sep 2014, 01:01 PM

    Hy het my ook gevang. Ek het emails wat bevestig ek het die huis gehuur

Popular categories