sms scam


het sms gekry  op die 27 januarie  11 wat se ek het  R95000 gewen kaartjie nr 0166p bel 0784260545 vir kontant prys van 8 tot 6pm. ek het toe gebel en het met n vrou gepraat sy het gese ek moet haar 5 min  gee om net my kompetiesie besonderhede op lyn te kry ek het haar teru gebel sy het bevestig dat ek wel gewen het en het gevra of ek die tjek afgelewer wil he of in my bankrekening inbetaal wil he...ek het haar  n rekening gegee wat niks op in is nie behalwe dat ek hulle geld skuld... ek bel toe vandag  5 feb om te hoor of hulle dan nie die geld sou inbetaal het nie net om met n engelsprekende man te praat wat se ek moet  2x R180 se  se lugtyd koop en vir hom die nrs deurbel sodat hy die geld op my naam kan registreer dan sal hulle die geld in 48 h oorbetaal aan my... ek het toe op nokia se webwerf ingegaan net om te sien ander mense het baie verloor met die storie .. 

Report ID: 857
Crime Category: Fraud
Province: Western Cape
City/Town: George
Suburb: heroldsbaai
Address: N/A
Crime Date/Time: 5 Feb 2011, 00:02 AM
Reported By: Username857
Reported Date: 5 Feb 2011, 09:02 AM
Related Link:

Start the conversation

Popular categories