Stefan Fourie - Insolsure - Fraud


Ek is ingedoen met oor die R40,000. Stefan Fourie van Insolsure ontvang geld van mense vir sekere dienste wat hy sal doen vir hulle en raak net stil nadat hy die geld ontvang het. Hy gaan al so aan sedert 2013. Geen mens kan solank aangaan met steel van ander en daarmee wegkom nie.
Was vol beloftes en toe ek hom vra om dokumentasie vir my aan te stuur in verband met my aangeleentheid, antwoord hy skielik nie meer sy foon, e-mails, wattsapp of SMS's nie.
Sy adres van waar hy werk is: 27 Van Wouwstraat, Groenkloof, Pretoria. Tel:0730537756 wat hy nie antwoord nie.
PASOP VIR DIE MAN HY IS DEFNITIEF VERSTANDELIK SIEK OM MENSE SO IN TE LOOP.
Hy adverteer die hele internet vol, PASOP !!! bly weg van hom.

Report ID: 33405
Crime Category: Fraud
Province: Nationwide
City/Town: Nationwide
Suburb:
Address: Cape Town
Crime Date/Time: 29 Jan 2019, 16:01 PM
Reported By: VERNEUK
Reported Date: 30 Jan 2019, 16:01 PM
Related Link:

Start the conversation

Popular categories