Ek het n sms gekry van nommer 0763871203 dat ek n lucky winner was van die Nokia Yearly Promo en het R750 000 gewen ek moet  Mrs Smith bel by 0710996852 met my ticket no: 044N, gewonder hoekom moet ek bel, en bel hul my nie, maar ek bel toe. dan

Read more